Paralimpiese Somerspele 2004

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 144
Deelnemende atlete 3969
Items 162 in 19 sporte
Openingseremonie 17 September 2004
Sluitingseremonie 28 September 2004
Amptelik geopen deur Costis Stephanopoulos
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam Georgios Toptsis
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (Sjina)

Die XIIe Paralimpiese Somerspele word vanaf 17 September tot 28 September 2004 in Athene, Griekeland gehou. Die Spele gebruik dieselfde geriewe as wat vir die Olimpiese Somerspele 2004 opgerig is.

Suid-Afrikaanse deelname[wysig | wysig bron]

Suid-Afrika doen besonders goed tydens die Spele en verower 35 medaljes. Vyftien van hierdie medaljes is goud, dertien silwer en sewe brons. Suid-Afrika se span vaar die 13de beste uit die 144 lande wat aan die spele deelneem.

Van Suid-Afrika se goue medaljewenners sluit in:

  • Natalie du Toit (swemmer)
  • Oscar Pistorius (atleet)
  • Fanie Lombaard (atleet)
  • Teboho Mokgalagadi (atleet)
  • Nicholas Newman (atleet)
  • Tadgh Slattery (swimmer)
  • Michael Louwrens (atleet)
  • Zanele Situ (atleet)

Aantal medaljes[wysig | wysig bron]

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina - 63 46 32 141
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 35 30 29 94
3 Vlag van Kanada Kanada - 28 19 25 72
4 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 27 22 39 88
5 Vlag van Australië Australië - 26 38 36 100
6 Vlag van Oekraïne Oekraïne - 24 12 19 55
7 Vlag van Spanje Spanje - 20 27 24 71
8 Vlag van Duitsland Duitsland - 19 28 32 79
9 Vlag van Frankryk Frankryk - 18 26 30 74
10 Vlag van Japan Japan - 17 16 20 53
11 Vlag van Rusland Rusland - 16 8 17 41
12 Flag of the Czech Republic Tsjeggië - 16 8 7 31
13 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 15 13 7 35
14 Vlag van Brasilië Brasilië - 14 12 7 33
15 Vlag van Meksiko Meksiko - 14 10 10 34
16 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 11 11 6 28
17 Vlag van Hongkong Hongkong - 11 7 1 19
18 Vlag van Pole Pole - 10 25 19 54
19 Vlag van Belarus Belarus - 10 12 7 29
20 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 8 10 4 22
21 Vlag van Swede Swede - 8 7 6 21
22 Vlag van Tunisië Tunisië - 8 7 3 18
23 Vlag van Egipte Egipte - 6 9 8 23
24 Vlag van Iran Iran - 6 3 13 22
25 Vlag van Algerië Algerië - 6 2 5 13
26 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 6 1 3 10
27 Vlag van Nederland Nederland - 5 11 13 29
28 Vlag van Nigerië Nigerië - 5 4 3 12
29 Vlag van Denemarke Denemarke - 5 3 7 15
30 Vlag van Slowakye Slowakye - 5 3 4 12
31 Vlag van Italië Italië - 4 8 7 19
32 Vlag van Israel Israel - 4 4 5 13
33 Vlag van Finland Finland - 4 1 3 8
34 Vlag van Griekeland Griekeland - 3 13 4 20
35 Vlag van Thailand Thailand - 3 6 6 15
36 Vlag van België België - 3 2 2 7
37 Vlag van Kenia Kenia - 3 1 3 7
38 Vlag van Noorweë Noorweë - 3 1 1 5
39 Vlag van Angola Angola - 3 0 0 3
40 Vlag van Switserland Switserland - 2 6 8 16
41 Vlag van Portugal Portugal - 2 5 5 12
42 Vlag van Marokko Marokko - 2 4 0 6
43 Vlag van Kuba Kuba - 2 2 7 11
44 Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina - 2 2 2 6
45 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan - 2 1 1 4
46 Vlag van Hongarye Hongarye - 1 8 10 19
47 Vlag van Ysland Ysland - 1 3 0 4
48 Vlag van Koeweit Koeweit - 1 2 3 6
49 Vlag van Slowenië Slowenië - 1 2 1 4
50 Vlag van Litaue Litaue - 1 1 5 7
51 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate - 1 1 2 4
52 Vlag van Letland Letland - 1 1 1 3
53 Vlag van Indië Indië - 1 0 1 2
Vlag van Irak Irak - 1 0 1 2
Vlag van Jamaika Jamaika - 1 0 1 2
Vlag van Turkye Turkye - 1 0 1 2
57 Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina - 1 0 0 1
Vlag van Botswana Botswana - 1 0 0 1
Flag of Cyprus Siprus - 1 0 0 1
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe - 1 0 0 1
61 Flag of Ireland Ierland - 0 3 1 4
62 Vlag van Argentinië Argentinië - 0 2 2 4
63 Vlag van Venezuela Venezuela - 0 1 2 3
64 Vlag van Jordanië Jordanië - 0 1 1 2
Palestinian flag Palestynse Owerheid - 0 1 1 2
66 Vlag van Bahrein Bahrein - 0 1 0 1
Vlag van Estland Estland - 0 1 0 1
Flag of the Republic of Macedonia Republiek van Macedonië - 0 1 0 1
Vlag van Panama Panama - 0 1 0 1
70 Vlag van Kroasië Kroasië - 0 0 4 4
71 Vlag van Peru Peru - 0 0 2 2
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro - 0 0 2 2
73 Flag of the Faroe Islands Faroëreilande - 0 0 1 1
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico - 0 0 1 1
Vlag van Rwanda Rwanda - 0 0 1 1
Totaal - 519 516 532 1567


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee