Serwië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Република Србија
Republika Srbija
Republiek van Serwië
Vlag van Serwië Wapen van Serwië
Vlag Wapen
Volkslied: Боже правде
(tr.: Bože pravde)
(Serwies vir: "God of Geregtigheid")
Ligging van Serwië
Hoofstad Belgrado

44°48′N 20°28′O / 44.800°N 20.467°O / 44.800; 20.467

Grootste stad Belgrado
Amptelike tale Serwies
Regering Parlementêre republiek
Tomislav Nikolić
Aleksandar Vučić
Onafhanklikheid
Vorming
• Middeleeuse staat
Ottomaanse verowering
• Prinsdom van Serwië
• Volle soewereiniteit
• Unifikasie in Joego-Slawië
• Onafhanklike republiek


Laat 8ste eeu
1459
1817
1878
1918
2006
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
88 361 km2  (113de)
34 116 myl2
0,13 (insluitend Kosowo)
Bevolking
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
7 186 862
92,8 / km2 (112de)
211 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$83,174 miljard[1] (81ste)
$11 553[1] (uitsluitend Kosowo) (85ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$44,356 miljard[1] (89ste)
$6 161[1] (uitsluitend Kosowo) (90ste)

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,769[2] (64ste)  –  hoog
Gini (2011) 28,2 –  laag
Geldeenheid Dinar (RSD)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .rs, .срб
Skakelkode +381

Die Republiek van Serwië (Serwies: Република Србија Republika Srbija) is 'n land geleë in Sentraal- en Suidoos-Europa. Dit word in die noorde begrens deur Hongarye, in die ooste deur Roemenië en Bulgarye, in die suide deur Albanië en Masedonië en in die weste deur Montenegro, Kroasië en Bosnië en Herzegowina. Serwië se hoofstad en grootste stad is Belgrado.

Kaart wat Serwië vertoon

Die moderne staat Serwië het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand en het in 1878 onafhanklikheid verklaar van die Ottomaanse Ryk.

Die land se huidige grense is vasgestel na die Tweede Wêreldoorlog, toe Serwië 'n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië. Serwië het weer 'n onafhanklike staat geword in 2006, nadat Montenegro die Unie verlaat het wat gevorm is na die verval van Joego-Slawië in die jare 90.

Demografie[wysig | wysig bron]

Belgrado, die hoofstad.

Daar woon 7 186 862 mense in Serwië en Kosowo. 82,9% van die populasie is Serwiërs, 3,8% is Hongare, 1,8% is Bosniërs, 1,1% Italianers en 5% ander groepe[3]

Godsdiens[wysig | wysig bron]

85% is Serwies-Ortodoks; 5% is Rooms-Katoliek en 10% is ander Christene en Moslems.[3]

Tale[wysig | wysig bron]

88% praat Serwies 3.9% praat Hongaars en minder as 9% ander tale.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Serwië”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 27 Julie 2014.
  2. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 27 Julie 2014.
  3. 3,0 3,1 (en) CIA Factbook