Guam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Guam (Engels)
Guåhån (Chamorro)
Guam
Vlag van Guam Seël van Guam
Vlag Seël
Volkslied: The Star-Spangled Banner

Nasionale volkslied: Fanohge Chamoru
Ligging van Guam
Hoofstad Hagåtña

13°29′N 144°45′W

Grootste stad Dededo
Amptelike tale Engels en Chamorro
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
Nie-geïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Barack Obama (D)
Eddie Calvo (R)
Raymond Tenorio (R)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Amerikaanse kolonie
• Japannese besetting
• Bevryding

Amerikaanse eilandgebied
1668
1898
8 Desember 1941
21 Julie 1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
541,3 km2  (190ste)
209 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
159 358[1]
320 / km2 (37ste)
830 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2010-skatting

$4,6 miljard[2]
$28 700[2]

MOI (2008) Green Arrow Up Darker.svg 0,901[3] (-)  –  baie hoog
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD .gu
Skakelkode +1-671
Kaart wat Guam vertoon
Satellietbeeld van Guam

Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande omvat, en lê in Mikronesië. Die eilande het 'n oppervlakte van 541,3 km² en 'n bevolking van 159 358 in 2010 gehad.

Guam lê in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van die Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) U.S. Census Bureau Releases 2010 Census Population Counts for Guam”. 2010 Census. US Census: 24 Augustus 2011. URL besoek op 26 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 (en) CIA Factbook: Guam. Cia.gov. Besoek op 26 Augustus 2014.
  3. (en) Filling Gaps in the Human Development Index, United Nations ESCAP, Februarie 2009. Besoek op 26 Augustus 2014.
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika