17 November
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< | November 2014 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
17 November is die 321ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (322ste in skrikkeljare). Daar volg nog 44 dae in die res van die jaar.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1102 – Markgravin Mathilde van Toskane skenk haar landgoedere aan Pous Paschalis II.
- 1741 – Pous Benedictus XIV publiseer "Satis vobis compertum" oor die huwelik.
- 1815 – Die Slagtersnek-rebellie vind plaas.
- 1869 – Die Suezkanaal word geopen.
- 2001 – Die Afrikaanse Wikipedia word opgerig.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 9 – Titus Flavius Vespasianus, keiser van die Romeinse Ryk († 79).
- 1749 – Nicolas Appert, Franse uitvinder, († 1841).
- 1903 – Nicolaas Johannes Diederichs, Suid-Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid-Afrika (1975–1978) († 1978).
- 1937 – Marike de Klerk, eerste vrou van die voormalige Staatspresident van Suid-Afrika, F.W. de Klerk († 2001).
- 1952 – Cyril Ramaphosa, welgestelde sakeman.
- 1952 – Freek Robinson, Suid-Afrikaanse joernalis en TV-persoonlikheid.
- 1977 – Ryk Neethling, Suid-Afrikaanse Olimpiese swemmer.
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 474 – Leo II, keiser van Bisantium (* 467).
- 1558 – Maria I van Engeland, koningin van Engeland en van Ierland (* 1516).
- 1796 – Keiserin Katharina II van Rusland (* 1729)
- 2012 – Ian Kirkpatrick, Suid-Afrikaanse rugbyspeler en -afrigter (* 1930).
- 2013 – Doris Lessing, Britse skryweres (* 1919).