Marokko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
المملكة المغربية (Arabies)
Al-Mamlakah al-Maġribiyah
ⵜⴰⴳⵍⴷⵉⵜ ⵏ ⵍⵎⵖⵔⵉⴱ (Berbers)
Tagldit N Lmġrib
Koninkryk van Marokko
Vlag van Marokko Wapen van Marokko
Vlag Wapen
Nasionale leuse: الله، الوطن، الملك (Arabies)
Allāh, al-Waṭan, al-Malik
ⴰⴽⵓⵛ, ⴰⵎⵓⵔ, ⴰⴳⵍⵍⵉⴷ (Berbers)
Akush, Amur, Agllid
(Afrikaans: "God, Vaderland, Koning")
Volkslied: النشيد الوطني المغربي
(Arabies vir: "Cherifiese volkslied")
Ligging van Marokko
Hoofstad Rabat

34°2′N 6°51′W

Grootste stad Casablanca
Amptelike tale Arabies en Berbers
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Mohammed VI
Abdelilah Benkirane
Onafhanklikheid
Vorming
• Idrisid-dinaste (stigting)
• Alaouite-dinaste (hede)
• Protektoraat gevestig
• Protektoraat afgeskaf


789
1666
1912
1956
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
446 550 of 710 850 km2  (58ste of 40ste)
172 487 myl2
0,056
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
33 250 000[1] (39ste)
73,1 / km2 (122ste)
189,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$189,1 miljard[2]
$5 699[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$114,7 miljard[2]
$3 458[2]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,617[3] (129ste)  –  medium
Gini (2007) 40,9[4] –  medium
Geldeenheid Dirham (MAD)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC±0)
WAST (UTC+1)
Internet-TLD .ma
Skakelkode +212
Kaart wat Marokko vertoon. Die kaart sluit nie Marokko se aanspraak op Wes-Sahara in nie. Kaarte uit Marokko wys Wes-Sahara as deel van Marokko.

Marokko (Arabies: المغرب‎ al-Maġrib, letterlik "die weste"; Berbers: ⵍⵎⴰⵖⵔⵉⴱ Lmaġrib; Frans: Maroc) is 'n land in Noordwes-Afrika. Dit het 'n lang kuslyn aan die Atlantiese Oseaan wat verby die Straat van Gibraltar strek tot in die Middellandse See. Die land grens aan Algerië in die ooste. Die suidgrens met Wes-Sahara en Mauritanië is omstrede. Wes-Sahara is grotendeels onder die gesag van Marokko. Weens die konflik om Wes-Sahara is Marokko die enigste land van Afrika wat nie 'n lidland van die Afrika-unie is nie.

Marokko het 'n oppervlakte van 446 550 (sonder Wes-Sahara) of 710 850 (met Wes-Sahara) en 'n bevolking van 33 250 000 in 2014 gehad. Die hoofstad is Rabat en die grootste stad is Casablanca.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (fr) Site institutionnel du Haut-Commissariat au Plan du Royaume du Maroc. Hcp.ma. Besoek op 3 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Marokko”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 3 Augustus 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 3 Augustus 2014.
  4. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 3 Augustus 2014.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika