Pyrénées-Orientales
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pyrénées-Orientales (66) | |
---|---|
Gewes | Languedoc-Roussillon |
Prefektuur | Perpignan |
Onderprefekture | Céret Prades |
Bevolking | 448 543 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 109 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 116 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 31 |
Munisipaliteite | 226 |
President van die Conseil général |
Hermeline Malherbe-Laurent |
Pyrénées-Orientales (66) (Katalaans: Pirineus Orientals) is 'n Franse departement van die gewes Languedoc-Roussillon . Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad daarvan is Perpignan.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pyrénées-Orientales.