15 Mei
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< | Mei 2015 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
15 Mei is die 135ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (136ste in skrikkeljare). Daar volg nog 230 dae.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 719 – Pous Gregorius II stuur Sint Bonifatius na Friesland.
- 1252 – Pous Innocentius IV publiseer die bul Ad extirpanda wat state die reg gee om ketters te folter solank dit nie die dood of ernstige letsel tot gevolg het nie. Die bul word jare lank deur die Inkwisisie gebruik.
- 1328 – Teenpous Nicolaas V stel 6 pseudo-kardinale aan waaronder Giacomo Alberti, biskop van Castello.
- 1418 – Pous Martinus V vertrek van Konstanz na Rome.
- 1480 – Pous Sixtus IV stel nog vyf kardinale aan waaronder twee lede van die belangrike families in Rome, Cosma Orsini en Giovanni Colonna.
- 1585 – Ippolito Aldobrandini (later Pous Clemens VIII) word pouslike datarius.
- 1602 – Bartholomew Gosnold word die eerste Europese persoon om Cape Cod te ontdek.
- 1640 – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word apostoliese protonotarius.
- 1718 – James Puckle patenteer die wêreld se eerste masjiengeweer.
- 1723 – Lorenzo Ganganelli (Later Pous Clemens XIV) word kloosterling.
- 1743 – Pous Benedictus XIV verklaar Benedictus die Afrikaan salig.
- 1747 – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word kardinaal-priester van S. Maria in Ara Coeli.
- 1756 – Sewejarige Oorlog: Die oorlog begin toe Engeland oorlog verklaar teen Frankryk.
- 1795 – Eerste Koalisie: Napoleon I van Frankryk betree Milan in triomf.
- 1800 – Pous Pius VII publiseer Diu Satis oor 'n terugkeer na evangeliese beginsels.
- 1811 – Paraguay verkry onafhanklikheid van Spanje.
- 1836 – Francis Baily neem "Baily's beads" waar gedurende 'n jaarlikse sonsverduistering.
- 1851 – Rama IV gekroon as Koning van Thailand.
- 1858 – Derde Royal Opera House amptelik geopen in Londen.
- 1864 – Amerikaanse Burgeroorlog: die Slag van Resaca, Georgia eindig.
- 1891 – Pous Leo XIII publiseer sy ensikliek Rerum Novarum oor kapitaal en arbeid.
- 1902 – In 'n veld buite Grass Valley, Kalifornië, word Lyman Gilmore die eerste persoon om 'n vliegtuig met 'n enjin te vlieg.
- 1905 – Las Vegas, Nevada gestig toe 110 akkers verkoop word in 'n veiling.
- 1918 – Burgeroorlog in Finland beëindig.
- 1928 – Vrystelling van die animasiefilm Plane Crazy, waarin Mickey en Minnie Mouse optree.
- 1940 – Nylon-sykouse word verkoop vir die eerste keer in die Verenigde State.
- 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Duitse troepe beset Amsterdam en val Noord Frankryk binne.
- 1948 – Egipte, Transjordan, Libanon, Syrië, Irak en Saudi Arabië val Israel aan.
- 1955 – Eerste bestyging van Makalu, vyfde hoogste berg.
- 1957 – Brittanje toets hulle eerste waterstof bom in Operation Grapple.
- 1958 – Die Sowjet-Unie lanseer Spoetnik 3.
- 1960 – Spoetnik 4 gelanseer in die aarde se wentelbaan.
- 1963 – Mercury program: NASA lanseer die laaste missie van die program, Mercury 9 (op 12 Junie).
- 1970 – The Beatles se laaste LP, Let It Be, vrygestel in die Verenigde State
- 1988 – Sowjetunie inval van Afghanistan: na meer as agt jaar van veg begin die Rooi Weermag hulle onttrekking uit Afghanistan.
- 1990 – Portrait of Doctor Gachet deur Vincent van Gogh verkoop vir 'n rekord bedrag van $82,5 miljoen.
- 1991 – Edith Cresson word Frankryk se eerste vroue premier
- 1992 – Die Genoa Expo '92 World's Fair open in Genoa, Italië
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1048 – Omar Khayyam, digter († 1123)
- 1567 – Claudio Monteverdi, komponis († 1643)
- 1773 – Prince Klemens Wenzel von Metternich, Staatsman († 1859)
- 1856 – L. Frank Baum, outeur († 1919)
- 1859 – Pierre Curie, dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 († 1906)
- 1862 – Arthur Schnitzler, dramatis(† 1931)
- 1890 – Katherine Anne Porter, outeur († 1980)
- 1891 – Mikhail Bulgakov, skrywer († 1940)
- 1898 – Arletty, model, aktrise († 1992)
- 1902 – Richard J. Daley, burgemeester van Chicago, Illinois († 1976)
- 1905 – Joseph Cotten, akteur († 1994)
- 1909 – James Mason, akteur († 1984)
- 1911 – Max Frisch, skrywer
- 1915 – Paul Samuelson, ekonoom, ontvanger van die 1970 Nobelprys vir Ekonomie
- 1918 – Eddy Arnold, sanger
- 1930 – Jasper Johns, skilder
- 1931 – Ken Venturi, gholfspeler
- 1936 – Anna Maria Alberghetti, aktrise
- 1937 – Madeline Albright, diplomaat (1997-2000)
- 1937 – Trini López, musikant
- 1941 – K.T. Oslin, country-musikant
- 1948 – Brian Eno, musikant
- 1951 – Jonathan Richman, musikant
- 1953 – Mike Oldfield, Engelse komponis
- 1959 – Kaokor Galaxy, bokser
- 1981 – Jamie-Lynn DiScala (née Sigler), aktrise
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 884 – Pous Marinus I, die 108ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1634 – Hendrick Avercamp, Nederlandse skilder
- 1782 – Marquis of Pombal, Portugese eerste minister
- 1886 – Emily Dickinson, digter
- 1931 – Rudolf Marloth, Suid-Afrikaanse apteker en plantkundige, na wie die bergaalwyn (Aloe marlothii) genoem is (* 1855)
- 1937 – Phillip Snowden, Britse politikus (* 1864)
- 1938 – Ds. Pieter Gerhardus Jacobus Meiring, leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad, die Kerkbode (* 1866).
- 1948 – Vader Edward Flanagan, priester, stiger van Boys Town
- 1967 – Edward Hopper, skilder
- 1986 – Theodore H. White, skrywer
- 1994 – Gilbert Roland, akteur
- 1995 – Eric Porter, akteur
- 2003 – June Carter Cash, musikant, sangeres, vrou van Johnny Cash