FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
FIFA World Cup South Africa 2010

Sokkerondersteuners in Suid-Afrika
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 11 Junie – 11 Julie
Spanne 32 (van 6 konfederasies)
Stadions 10 (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Spanje Spanje (1 titel)
Tweede plek Vlag van Nederland Nederland
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 145 (2.27 per wedstryd)
Bywoning 3 178 856 (49 670 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Uruguay Diego Forlán
Vlag van Duitsland Thomas Müller
Vlag van Nederland Wesley Sneijder
Vlag van Spanje David Villa
(5 doele)
Beste speler Vlag van Uruguay Diego Forlán
2006
2014

Die 19de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi het van 11 Junie tot 11 Julie 2010 in Suid-Afrika plaasgevind. 32 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem. Dit is die eerste keer dat 'n Afrikaland die kans gekry het om hierdie tweede grootste sportfees ter wêreld (naas die Olimpiese Spele) te organiseer.

Spanje wen die trofee nadat hulle Nederland op 11 Julie in Sokkerstad met 1 - 0 in ekstra tyd verslaan en sodoende hulle eerste wêreldtitel inpalm. Hiermee word hulle die eerste Europese span buite Europa wat die toernooi wen. Duitsland eindig in die derde en Uruguay in die vierde plek.

Suid-Afrika is reeds in die groepsfase uitgeskakel: die eerste gasheerland in die toernooi se geskiedenis wat nie na die uitklopfase kon deurdring nie.

Die toekenning van die toernooi[wysig | wysig bron]

Volgens FIFA se rotasiestelsel vir die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is slegs aansoeke van Afrikalande aanvaar. Naas Suid-Afrika het Egipte en Marokko ook vir die toernooi gebie. 'n Gemeenskaplike bod van Libië en Tunisië is nie deur FIFA goedgekeur nie. Libië het onder meer duidelik gemaak dat 'n deelname van Israel nie aanvaar sou wees nie. Volgens 'n verklaring van FIFA is Libië se infrastruktuur heeltemal ontoereikend vir 'n wêreldbekertoernooi. Nigerië het sy bod al vroeër teruggetrek. Suid-Afrika het in die eerste ronde van die stemming met veertien stemme teenoor Marokko se tien gewen. Egipte het geen stem gekry nie.

Stemming
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 14 stemme
Vlag van Marokko Marokko 10 stemme
Vlag van Egipte Egipte 0 stemme
Vlag van Tunisië Tunisië trek hul nominasie terug nadat gesamentlike organisasie afgekeur is
Vlag van Libië Libië nie in ag geneem nie omdat Tunisië reeds onttrek het

Suid-Afrika[wysig | wysig bron]

Gasheerstede en stadions[wysig | wysig bron]

Die Kaapstad-stadion in Kaapstad
Die Moses Mabhida-stadion in Durban
Die Sokkerstad in Johannesburg
Die Ellispark-stadion in Johannesburg
Die Mbombela-stadion in Nelspruit
Die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth
Die Loftus Versfeld in Pretoria
Die Royal Bafokeng-stadion in Phokeng

Die organiseerders het in 2005 'n lys van elf stede en dertien stadions vrygestel, waarvan uiteindelik tien vir die toernooi gekies sou word: Bloemfontein, Durban, Johannesburg (twee stadions), Kaapstad, Kimberley, Nelspruit, Orkney, Polokwane (Pietersburg), Port Elizabeth, Pretoria (twee stadions) en Rustenburg.

South Africa 2010 FIFA World Cup.svg

Durban
Port Elizabeth
Rustenburg
Nelspruit
Pretoria
Bloemfontein
Johannesburg
Kaapstad
Polokwane
(Pietersburg)

Op 17 Maart 2006 het FIFA die amptelike lys van gasheerstede en stadions bekend gestel:

Stad Stadion Sitplekke
Bloemfontein Vrystaat-stadion 40 000
Kaapstad Kaapstad-stadion 68 000
Durban Moses Mabhida-stadion 80 000
Johannesburg Sokkerstad 94 700
Johannesburg Ellispark-stadion 70 000
Nelspruit Mbombela-stadion 45 000
Polokwane (Pietersburg) Peter Mokaba-stadion 46 000
Port Elizabeth Nelson Mandelabaai-stadion 50 000
Pretoria Loftus Versfeld 52 000
Rustenburg Royal Bafokeng-stadion 40 000

Die eindwedstryd van die Wêreldbekertoernooi het in Sokkerstad (ook bekend as die FNB-Stadion of "Soccer City") plaasvind. Die stadion is voor die toernooi gemoderniseer en van 'n dak voorsien. Sy kapasiteit is ook tot 95 000 sitplekke vergroot.

Gelukbringer[wysig | wysig bron]

Op 22 September 2008 word die 2010-wêreldbeker se gelukbringer (mascotte) bekendgestel. Sy naam is Zakumi en hy is 'n groen luiperd.[1]

Organisasie[wysig | wysig bron]

'n Groep van inspekteurs van die FIFA het in hul verslaggewing bevestig dat die standaard van Suid-Afrika se vervoerstelsel, telekommunikasie, hotelle en mediese fasiliteite op 'n baie hoë peil en dus goed toegerus is vir die toernooi. Nogtans word die veiligheidsituasie in die land as 'n groot probleem beskou. FIFA vertrou egter daarop dat die Suid-Afrikaanse regering oor die middele en die kundigheid beskik om as gasheer van die toernooi te kan optree.

Die toernooi is deur meeste in Suid-Afrika gesien as 'n kans om die proses van demokratisering en etniese versoening te bevorder. Volgens Suid-Afrika se bod sou die totale beleggings in verband met die toernooi 825 miljoen VSA-dollar beloop. Die organisasiekomitee het beraam dat die inkomste in verband met kaartjieverkope €467 miljoen sou wees. Plaaslike borge se bydraes sou 47 miljoen beloop.

Die pryse vir kaartjies het tussen 20 en 1083 VSA-dollar beloop, tog was die groep van inspekteurs van mening dat die kaartjieverkope hersien sou moet word, aangesien toegangsgelde vir plaaslike sokkerwedstryde gewoonlik tussen twee en tien dollar beloop het.

Infrastruktuur[wysig | wysig bron]

Die internasionale lughawens in Johannesburg, Kaapstad en Durban is voor die wêreldbekertoernooi vergroot om die groot aantal passasiers te kon hanteer. Daar is altesame tien lughawens, wat geskik is vir groot passasiervliegtuie. 'n Nuwe snelspoorlyn, die Gautrein, het treinpassasiers tussen Pretoria, Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe vervoer. Die bestaande spoorwegnet van meer as 20 000 kilometer is ook gemoderniseer.

Probleme[wysig | wysig bron]

In die winter van 2006 was die boubedrywighede by die vier nuwe stadions en die modernisering van die bestaande geriewe egter nog nie begin nie. Persberigte, waarvolgens die FIFA reeds oorweeg het om die toernooi na 'n ander land te verskuif, was volgens die organisasie op vals gerugte gegrond.

Die oorverdowende geraas van toeskouers wat die Vuvuzela tydens wedstryde blaas kan deurgaans gehoor word. Na verskeie klagtes het FIFA besluit om nie die blaasinstrument tydens wedstryde te verban nie, aangesien dit as 'n inheemse kulturele element beskou is.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

██ Kampioen ██ Tweede plek ██ Derde plek ██ Vierde plek ██ Kwarteindrondte ██ Agtste eindrondte ██ Groepuitdunne

Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig | wysig bron]

32 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Uruguay Uruguay 3 2 1 0 4 0 +4 7
Vlag van Meksiko Meksiko 3 1 1 1 3 2 +1 4
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 1 1 1 3 5 -2 4
Vlag van Frankryk Frankryk 3 0 1 2 1 4 -3 1

11 Junie 2010
16:00
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 - 1
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 84 490
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Tshabalala Doelpunt na 55 minute 55' Doelpunt na 79 minute 79' Marquez

11 Junie 2010
20:30
Vlag van Uruguay Uruguay 0 - 0
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Kaapstad-stadion, Kaapstad
Toeskouers: 64 100
Skeidsregter: Yuichi Nishimura (Japan)

16 Junie 2010
20:30
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 0 - 3
Rapport
Vlag van Uruguay Uruguay Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 42 658
Skeidsregter: Massimo Bussaca (Switserland)
Doelpunt na 24 minute 24', Doelpunt na 80 minute 80' (straf) Forlán
Doelpunt na 90+5 minute 90+5' Á. Pereira

17 Junie 2010
20:30
Vlag van Frankryk Frankryk 0 - 2
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Peter Mokaba-stadion, Polokwane
Toeskouers: 35 370
Skeidsregter: Khalil Ibrahim Al Ghamdi (Saoedi-Arabië)
Doelpunt na 64 minute 64' Hernández
Doelpunt na 79 minute 79' (straf) Blanco

22 Junie 2010
16:00
Vlag van Meksiko Meksiko 0 - 1
Rapport
Vlag van Uruguay Uruguay Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 33 425
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Doelpunt na 43 minute 43' Suárez

22 Junie 2010
16:00
Vlag van Frankryk Frankryk 1 - 2
Rapport
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 39 415
Skeidsregter: Oscar Ruiz (Colombia)
Malouda Doelpunt na 70 minute 70' Doelpunt na 20 minute 20' Khumalo
Doelpunt na 37 minute 37' Mphela

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Argentinië Argentinië 3 3 0 0 7 1 +6 9
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 3 1 1 1 5 6 -1 4
Vlag van Griekeland Griekeland 3 1 0 2 2 5 -3 3
Vlag van Nigerië Nigerië 3 0 1 2 3 5 -2 1

12 Junie 2010
13:30
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 2 - 0
Rapport
Vlag van Griekeland Griekeland Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 31 513
Skeidsregter: Michael Hester (Nieu-Seeland)
Lee Jung-Soo Doelpunt na 7 minute 7'
Park Ji-Sung Doelpunt na 52 minute 52'

12 Junie 2010
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1 - 0
Rapport
Vlag van Nigerië Nigerië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 55 686
Skeidsregter: Wolfgang Stark (Duitsland)
Heinze Doelpunt na 6 minute 6'

17 Junie 2010
13:30
Vlag van Argentinië Argentinië 4 - 1
Rapport
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 82 174
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Park Chu-Young Doelpunt na 17 minute 17' (e. d.)
Higuaín Doelpunt na 33 minute 33', Doelpunt na 76 minute 76', Doelpunt na 80 minute 80'
Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Lee Chung-Yong

17 Junie 2010
16:00
Vlag van Griekeland Griekeland 2 - 1
Rapport
Vlag van Nigerië Nigerië Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 31 593
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Salpigidis Doelpunt na 44 minute 44'
Torosidis Doelpunt na 71 minute 71'
Doelpunt na 16 minute 16' Uche

22 Junie 2010
20:30
Vlag van Nigerië Nigerië 2 - 2
Rapport
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 61 874
Skeidsregter: Olegário Benquerença (Portugal)
Uche Doelpunt na 12 minute 12'
Yakubu Doelpunt na 69 minute 69' (straf)
Doelpunt na 38 minute 38' Lee Jung-Soo
Doelpunt na 49 minute 49' Park Chu-Young

22 Junie 2010
20:30
Vlag van Griekeland Griekeland 0 - 2
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Peter Mokaba-stadion, Polokwane
Toeskouers: 38 891
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Doelpunt na 77 minute 77' Demichelis
Doelpunt na 89 minute 89' Palermo

Groep C[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 1 2 0 4 3 +1 5
Vlag van Engeland Engeland 3 1 2 0 2 1 +1 5
Vlag van Slowenië Slowenië 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Vlag van Algerië Algerië 3 0 1 2 0 2 -2 1

12 Junie 2010
20:30
Vlag van Engeland Engeland 1 - 1
Rapport
Vlag van Verenigde State Verenigde State Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 38 646
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Gerrard Doelpunt na 4 minute 4' Doelpunt na 40 minute 40' Dempsey

13 Junie 2010
13:30
Vlag van Algerië Algerië 0 - 1
Rapport
Vlag van Slowenië Slowenië Peter Mokaba-stadion, Polokwane
Toeskouers: 30 325
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Doelpunt na 79 minute 79' Koren

18 Junie 2010
16:00
Vlag van Slowenië Slowenië 2 - 2
Rapport
Vlag van Verenigde State Verenigde State Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 45 573
Skeidsregter: Koman Coulibaly (Mali)
Birsa Doelpunt na 13 minute 13'
Ljubijankič Doelpunt na 42 minute 42'
Doelpunt na 48 minute 48' Donovan
Doelpunt na 82 minute 82' Bradley

18 Junie 2010
20:30
Vlag van Engeland Engeland 0 - 0
Rapport
Vlag van Algerië Algerië Kaapstad-stadion, Kaapstad
Toeskouers: 64 100
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)

23 Junie 2010
16:00
Vlag van Slowenië Slowenië 0 - 1
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 36 893
Skeidsregter: Wolfang Stark (Duitsland)
Doelpunt na 23 minute 23' Defoe

23 Junie 2010
16:00
Vlag van Verenigde State Verenigde State 1 - 0
Rapport
Vlag van Algerië Algerië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 35 827
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)
Donovan Doelpunt na 90+1 minute 90+1'

Groep D[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Duitsland Duitsland 3 2 0 1 5 1 +4 6
Vlag van Ghana Ghana 3 1 1 1 2 2 ±0 4
Vlag van Australië Australië 3 1 1 1 3 6 -3 4
Vlag van Serwië Serwië 3 1 0 2 2 3 -1 3

13 Junie 2010
16:00
Vlag van Serwië Serwië 0 - 1
Rapport
Vlag van Ghana Ghana Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 38 833
Skeidsregter: Héctor Baldassi (Argentinië)
Doelpunt na 85 minute 85' (straf) Gyan

13 Junie 2010
20:30
Vlag van Duitsland Duitsland 4 - 0
Rapport
Vlag van Australië Australië Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 62 660
Skeidsregter: Marco Antonio Rodríguez (Meksiko)
Podolski Doelpunt na 8 minute 8'
Klose Doelpunt na 26 minute 26'
Müller Doelpunt na 68 minute 68'
Cacau Doelpunt na 70 minute 70'

18 Junie 2010
13:30
Vlag van Duitsland Duitsland 0 - 1
Rapport
Vlag van Serwië Serwië Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 38 294
Skeidsregter: Alberto Undiano Mallenco (Spanje)
Doelpunt na 38 minute 38' Jovanović

19 Junie 2010
16:00
Vlag van Ghana Ghana 1 - 1
Rapport
Vlag van Australië Australië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 34 812
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Gyan Doelpunt na 25 minute 25' (straf) Doelpunt na 11 minute 11' Holman

23 Junie 2010
20:30
Vlag van Ghana Ghana 0 - 1
Rapport
Vlag van Duitsland Duitsland Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 83 391
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Doelpunt na 60 minute 60' Özil

23 Junie 2010
20:30
Vlag van Australië Australië 2 - 1
Rapport
Vlag van Serwië Serwië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 37 836
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Cahill Doelpunt na 69 minute 69'
Holman Doelpunt na 73 minute 73'
Doelpunt na 84 minute 84' Pantellić

Groep E[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Nederland Nederland 3 3 0 0 5 1 +4 9
Vlag van Japan Japan 3 2 0 1 4 2 +2 6
Vlag van Denemarke Denemarke 3 1 0 2 3 6 -3 3
Vlag van Kameroen Kameroen 3 0 0 3 2 5 -3 0

14 Junie 2010
13:30
Vlag van Nederland Nederland 2 - 0
Rapport
Vlag van Denemarke Denemarke Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 83 465
Skeidsregter: Stephane Lannoy (Frankryk)
Agger Doelpunt na 46 minute 46' (e. d.)
Kuyt Doelpunt na 85 minute 85'

14 Junie 2010
16:00
Vlag van Japan Japan 1 - 0
Rapport
Vlag van Kameroen Kameroen Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 30 620
Skeidsregter: Olegário Benquerença (Portugal)
Honda Doelpunt na 39 minute 39'

19 Junie 2010
13:30
Vlag van Nederland Nederland 1 - 0
Rapport
Vlag van Japan Japan Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 62 010
Skeidsregter: Héctor Baldassi (Argentinië)
Sneijder Doelpunt na 53 minute 53'

19 Junie 2010
20:30
Vlag van Kameroen Kameroen 1 - 2
Rapport
Vlag van Denemarke Denemarke Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 38 704
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Eto'o Doelpunt na 10 minute 10' Doelpunt na 33 minute 33' Bendtner
Doelpunt na 61 minute 61' Rommedahl

24 Junie 2010
20:30
Vlag van Denemarke Denemarke 1 - 3
Rapport
Vlag van Japan Japan Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 27 967
Skeidsregter: Jerome Damon (Suid-Afrika)
Tomasson Doelpunt na 81 minute 81' Doelpunt na 17 minute 17' Honda
Doelpunt na 30 minute 30' Endō
Doelpunt na 87 minute 87' Okazaki

24 Junie 2010
20:30
Vlag van Kameroen Kameroen 1 - 2
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Kaapstad-stadion, Kaapstad
Toeskouers: 63 093
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Eto'o Doelpunt na 65 minute 65' (straf) Doelpunt na 36 minute 36' Van Persie
Doelpunt na 83 minute 83' Huntelaar

Groep F[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Paraguay Paraguay 3 1 2 0 3 1 +2 5
Vlag van Slowakye Slowakye 3 1 1 1 4 5 -1 4
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Vlag van Italië Italië 3 0 2 1 4 5 -1 2

14 Junie 2010
20:30
Vlag van Italië Italië 1 - 1
Rapport
Vlag van Paraguay Paraguay Kaapstad-stadion, Kaapstad
Toeskouers: 62 869
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
De Rossi Doelpunt na 63 minute 63' Doelpunt na 39 minute 39' Alcaraz

15 Junie 2010
13:30
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1 - 1
Rapport
Vlag van Slowakye Slowakye Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 23 871
Skeidsregter: Jerome Damon (Suid-Afrika)
Reid Doelpunt na 90+3 minute 90+3' Doelpunt na 50 minute 50' Vittek

20 Junie 2010
13:30
Vlag van Slowakye Slowakye 0 - 2
Rapport
Vlag van Paraguay Paraguay Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 26 643
Skeidsregter: Eddy Maillet (Seychelle)
Doelpunt na 27 minute 27' Vera
Doelpunt na 86 minute 86' Riveros

20 Junie 2010
16:00
Vlag van Italië Italië 1 - 1
Rapport
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 38 229
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Iaquinta Doelpunt na 29 minute 29' (straf) Doelpunt na 7 minute 7' Smeltz

24 Junie 2010
16:00
Vlag van Slowakye Slowakye 3 - 2
Rapport
Vlag van Italië Italië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 53 412
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Vittek Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 73 minute 73'
Kopúnek Doelpunt na 89 minute 89'
Doelpunt na 81 minute 81' Di Natale
Doelpunt na 90+2 minute 90+2' Quagliarella

24 Junie 2010
16:00
Vlag van Paraguay Paraguay 0 - 0
Rapport
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Peter Mokaba-stadion, Polokwane
Toeskouers: 34 850
Skeidsregter: Yūichi Nishimura (Japan)

Groep G[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 1 0 5 2 +3 7
Vlag van Portugal Portugal 3 1 2 0 7 0 +7 5
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 1 1 1 4 3 +1 4
Vlag van Noord-Korea Noord-Korea 3 0 0 3 1 12 -11 0

15 Junie 2010
16:00
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 0 - 0
Rapport
Vlag van Portugal Portugal Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 37 034
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)

15 Junie 2010
20:30
Vlag van Brasilië Brasilië 2 - 1
Rapport
Vlag van Noord-Korea Noord-Korea Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 54 331
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Maicon Doelpunt na 55 minute 55'
Elano Doelpunt na 72 minute 72'
Doelpunt na 89 minute 89' Ji Yun-Nam

20 Junie 2010
20:30
Vlag van Brasilië Brasilië 3 - 1
Rapport
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 84 455
Skeidsregter: Stephane Lannoy (Frankryk)
Luís Fabiano Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 50 minute 50'
Elano Doelpunt na 62 minute 62'
Doelpunt na 79 minute 79' Drogba

21 Junie 2010
13:30
Vlag van Portugal Portugal 7 - 0
Rapport
Vlag van Noord-Korea Noord-Korea Kaapstad-stadion,Kaapstad
Toeskouers: 63 644
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Meireles Doelpunt na 29 minute 29'
Simão Doelpunt na 53 minute 53'
Almeida Doelpunt na 56 minute 56'
Tiago Doelpunt na 60 minute 60', Doelpunt na 89 minute 89'
Liédson Doelpunt na 81 minute 81'
Ronaldo Doelpunt na 87 minute 87'

25 Junie 2010
16:00
Vlag van Portugal Portugal 0 - 0
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 62 712
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)

25 Junie 2010
16:00
Vlag van Noord-Korea Noord-Korea 0 - 3
Rapport
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 34 763
Skeidsregter: Alberto Undiano Mallenco (Spanje)
Doelpunt na 14 minute 14' Y. Toure
Doelpunt na 20 minute 20' Romaric
Doelpunt na 82 minute 82' Kalou

Groep H[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Spanje Spanje 3 2 0 1 4 2 +2 6
Vlag van Chili Chili 3 2 0 1 3 2 +1 6
Vlag van Switserland Switserland 3 1 1 1 1 1 ±0 4
Vlag van Honduras Honduras 3 0 1 2 0 3 -3 1

16 Junie 2010
13:30
Vlag van Honduras Honduras 0 - 1
Rapport
Vlag van Chili Chili Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 32 664
Skeidsregter: Eddy Maillet (Seychelle)
Doelpunt na 34 minute 34' Beausejour

16 Junie 2010
16:00
Vlag van Spanje Spanje 0 - 1
Rapport
Vlag van Switserland Switserland Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 62 453
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Doelpunt na 52 minute 52' Fernandes

21 Junie 2010
16:00
Vlag van Chili Chili 1 - 0
Rapport
Vlag van Switserland Switserland Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 34 872
Skeidsregter: Khalil Al Ghamdi (Saoedi-Arabië)
González Doelpunt na 75 minute 75'

21 Junie 2010
20:30
Vlag van Spanje Spanje 2 - 0
Rapport
Vlag van Honduras Honduras Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 54 386
Skeidsregter: Yuichi Nishimura (Japan)
Villa Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 51 minute 51'

25 Junie 2010
20:30
Vlag van Chili Chili 1 - 2
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 41 958
Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko)
Millar Doelpunt na 47 minute 47' Doelpunt na 24 minute 24' Villa
Doelpunt na 37 minute 37' Iniesta

25 Junie 2010
20:30
Vlag van Switserland Switserland 0 - 0
Rapport
Vlag van Honduras Honduras Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 28 042
Skeidsregter: Héctor Baldassi (Argentinië)

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

agtste kwarteind halfeind finale
                           
26 Junie – Port Elizabeth            
 Vlag van Uruguay Uruguay  2
2 Julie – Johannesburg
 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea  1  
 Vlag van Uruguay Uruguay  1
(4)
26 Junie – Rustenburg
   Vlag van Ghana Ghana  1
(2)
 
 Vlag van Verenigde State Verenigde State  1
6 Julie – Kaapstad
 Vlag van Ghana Ghana  2  
 Vlag van Uruguay Uruguay  2
28 Junie – Durban
   Vlag van Nederland Nederland  3  
 Vlag van Nederland Nederland  2
2 Julie – Port Elizabeth
 Vlag van Slowakye Slowakye  1  
 Vlag van Nederland Nederland  2
28 Junie – Johannesburg
   Vlag van Brasilië Brasilië  1  
 Vlag van Brasilië Brasilië  3
11 Julie – Johannesburg
 Vlag van Chili Chili  0  
 Vlag van Nederland Nederland  0
27 Junie – Johannesburg
   Vlag van Spanje Spanje  1
 Vlag van Argentinië Argentinië  3
3 Julie – Kaapstad
 Vlag van Meksiko Meksiko  1  
 Vlag van Argentinië Argentinië  0
27 Junie – Bloemfontein
   Vlag van Duitsland Duitsland  4  
 Vlag van Duitsland Duitsland  4
7 Julie – Durban
 Vlag van Engeland Engeland  1  
 Vlag van Duitsland Duitsland  0
29 Junie – Pretoria
   Vlag van Spanje Spanje  1   derde plek
 Vlag van Paraguay Paraguay  0
(5)
3 Julie – Johannesburg 10 Julie – Port Elizabeth
 Vlag van Japan Japan  0
(3)
 
 Vlag van Paraguay Paraguay  0  Vlag van Uruguay Uruguay  2
29 Junie – Kaapstad
   Vlag van Spanje Spanje  1    Vlag van Duitsland Duitsland  3
 Vlag van Spanje Spanje  1
 Vlag van Portugal Portugal  0  

Agtste eindrondte[wysig | wysig bron]


26 Junie 2010
16:00
Vlag van Uruguay Uruguay 2 - 1
Rapport
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 30 597
Skeidsregter: Wolfgang Stark (Duitsland)
Suárez Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 80 minute 80' Doelpunt na 68 minute 68' Lee Chung-yong

26 Junie 2010
20:30
Vlag van Verenigde State Verenigde State 1 - 2 (e.t.)
Rapport
Vlag van Ghana Ghana Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 34 976
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Donovan Doelpunt na 62 minute 62' (straf) Doelpunt na 5 minute 5' Prince
Doelpunt na 93 minute 93' Gyan

27 Junie 2010
16:00
Vlag van Duitsland Duitsland 4 - 1
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 40 510
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Klose Doelpunt na 20 minute 20'
Podolski Doelpunt na 32 minute 32'
Müller Doelpunt na 67 minute 67', Doelpunt na 70 minute 70'
Doelpunt na 37 minute 37' Upson

27 Junie 2010
20:30
Vlag van Argentinië Argentinië 3 - 1
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 84 377
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Tévez Doelpunt na 26 minute 26', Doelpunt na 52 minute 52'
Higuaín Doelpunt na 33 minute 33'
Doelpunt na 71 minute 71' Hernández

28 Junie 2010
16:00
Vlag van Nederland Nederland 2 - 1
Rapport
Vlag van Slowakye Slowakye Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 61 962
Skeidsregter: Alberto Undiano Mallenco (Spanje)
Robben Doelpunt na 18 minute 18'
Sneijder Doelpunt na 84 minute 84'
Doelpunt na 90+4 minute 90+4' (straf) Vittek

28 Junie 2010
20:30
Vlag van Brasilië Brasilië 3 - 0
Rapport
Vlag van Chili Chili Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 54 096
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Juan Doelpunt na 34 minute 34'
Luís Fabiano Doelpunt na 38 minute 38'
Robinho Doelpunt na 59 minute 59'

29 Junie 2010
16:00
Vlag van Paraguay Paraguay 0 - 0 (e.t.)
Rapport
Strafskoppe
5 - 3
Vlag van Japan Japan Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 36 742
Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België)

Strafskoppe
Barreto Scored
Barrios Scored
Riveros Scored
Valdez Scored
Cardozo Scored

Strafskoppe
Scored Endō
Scored Hasebe
Missed Komano
Scored Honda

29 Junie 2010
20:30
Vlag van Spanje Spanje 1 - 0
Rapport
Vlag van Portugal Portugal Kaapstad-stadion,Kaapstad
Toeskouers: 62 955
Skeidsregter: Héctor Baldassi (Argentinië)
Villa Doelpunt na 63 minute 63'

Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]


2 Julie 2010
16:00
Vlag van Nederland Nederland 2 - 1
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 40 186
Skeidsregter: Yuichi Nishimura (Japan)
Sneijder Doelpunt na 53 minute 53', Doelpunt na 68 minute 68' Doelpunt na 10 minute 10' Robinho

2 Julie 2010
20:30
Vlag van Uruguay Uruguay 1 - 1 (e.t.)
Rapport
Strafskoppe
4 - 2
Vlag van Ghana Ghana Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 84 017
Skeidsregter: Olegario Benquerenca (Portugal)
Forlán Doelpunt na 55 minute 55'
Strafskoppe
Forlán Scored
Victorino Scored
Scotti Scored
M. Pereira Missed
Abreu Scored
Doelpunt na 45+2 minute 45+2' Muntari
Strafskoppe
Scored Gyan
Scored Appiah
Missed Mensah
Missed Ayidiah

3 Julie 2010
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 0 - 4
Rapport
Vlag van Duitsland Duitsland Kaapstad-stadion, Kaapstad
Toeskouers: 64 100
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Doelpunt na 3 minute 3' Müller
Doelpunt na 68 minute 68', Doelpunt na 89 minute 89' Klose
Doelpunt na 74 minute 74' Friedrich

3 Julie 2010
20:30
Vlag van Paraguay Paraguay 0 - 1
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 55 359
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Doelpunt na 83 minute 83' Villa

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


6 Julie 2010
20:30
Vlag van Uruguay Uruguay 2 - 3
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Kaapstad-stadion, Kaapstad
Toeskouers: 62 479
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Forlán Doelpunt na 41 minute 41'
M. Pereira Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Doelpunt na 18 minute 18' Van Bronckhorst
Doelpunt na 70 minute 70' Sneijder
Doelpunt na 73 minute 73' Robben

7 Julie 2010
20:30
Vlag van Duitsland Duitsland 0 - 1
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 60 960
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Doelpunt na 73 minute 73' Puyol

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


10 Julie 2010
20:30
Vlag van Uruguay Uruguay 2 - 3
Rapport
Vlag van Duitsland Duitsland Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 36 254
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Cavani Doelpunt na 28 minute 28'
Forlán Doelpunt na 51 minute 51'
Doelpunt na 19 minute 19' Müller
Doelpunt na 56 minute 56' Jansen
Doelpunt na 82 minute 82' Khedira

Eindstryd[wysig | wysig bron]


11 Julie 2010
20:30
Vlag van Nederland Nederland 0 - 1 (e.t.)
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Sokkerstad, Johannesburg
Toeskouers: 84 490
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Doelpunt na 116 minute 116' Iniesta
2010 Wêreldkampioen
Vlag van Spanje Spanje

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (nl) Luipaard Zakumi mascotte WK 2010, sportwereld.nl.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022