Stille Oseaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Aarde se vyf Oseane
Die Stille Oseaan
Eilandnasies en gebiede van die Stille Oseaan
Sononder oor die Stille Oseaan, soos gesien vanaf die Internasionale Ruimtestasie.

Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld. Dit is ongeveer 165 250 000 vierkante kilometer in oppervlak en strek van die Noordpool tot die Suidpool tussen Noord- en Suid-Amerika in die ooste, en Asië en Oseanië in die weste.

Die oseaan beslaan ongeveer 'n derde van die aarde se oppervlak en byna die helfte van die wateroppervlak. In die suide staan dit as die Suidsee bekend.

Aangrensende lande en gebiede[wysig | wysig bron]

Onafhanklike lande[wysig | wysig bron]

1 Die status van Taiwan en Sjina is omstrede.

Afhanklike gebiede[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld