Khmer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Khmer (volk).
Khmer
ភាសាខ្មែរ / ខេមរភាសា
Gepraat in: Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Viëtnam Viëtnam
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Laos Laos 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 14 miljoen (moedertaal)
1 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie: Austro-Asiaties
 Mon-Khmer
  Khmer 
Skrifstelsel: Khmer-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Kambodja Kambodja
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: km
ISO 639-2: khm
ISO 639-3: khm 
Verspreiding van Khmer
Die woord "Khmer-skrif" in Khmer-skrif

Khmer (ភាសាខ្មែរ [pʰiːəsaː kʰmaːe] of meer formeel ខេមរភាសា [kʰeɛmaʔraʔ pʰiːəsaː]), soms ook Kambodjaans genoem, is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 14 miljoen mense in Kambodja, Viëtnam, Thailand en Laos gepraat word. Khmer is die amptelike taal van Kambodja en is verwant aan Viëtnamees. Dit is ná Viëtnamees die tweede mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die vierde belangrikste inheemse taal van Indosjina ná Viëtnamees, Thai en Birmaans. Khmer word in die Khmer-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Khmer, Central”. Ethnologue. URL besoek op 10 Oktober 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Khmer