InniBos 2008

Hoewel InniBos 2008 nou aan die verlede behoort, sal dit nog vir baie lank in die gedagtes van derduisende feesgangers bly voortleef.  Ons was geseën met wonderlike amper-somer weer en die atmosfeer wat deurgaans geheers het was net eenvoudig wonderlik.

Die span verantwoordelik vir InniBos 2008 wil aan 'n ieder en elke feesganger baie dankie sê vir julle ondersteuning.

'n Aantal foto-albums oor die fees is beskikbaar - gaan loer gerus.

 
Foto's deur Arturo Debenault Professional Photography


Sien jou by
InniBos 2009
1 tot 5 Julie

 


 

 

site hit counter