Johannesburg

Saterdag

Afternoon clouds. Cool.

5°C
17°C

7 day forecasts

Vermoor vir niks

2010-05-25 23:52

Mev. Rina van Tonder en haar seun Killian kyk na haar man se lyk. Foto: Alet Pretorius

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

’nPensioentrekker van Kwaggasrand in Pretoria-Wes is gisteroggend, oomblikke nadat hy by ’n ysterwarewinkel uitgeloop het, doodgeskiet – vir niks.

Nadat hy geskiet is, het mnr. Killian Johannes van Tonder (75) op die randsteen gaan sit, aan ’n bystander gewys waar hy geskiet is en toe gesterf.

Van Tonder se vermeende moordenaars, wat onderskeidelik 16 en 21 jaar oud is, is ’n rukkie later deur gemeenskapslede in ’n buite-toilet ’n paar strate van die Wespark-ysterware-en-pandjieswinkel vasgetrek.

“Dít sal maak dat ek ’n geweer leegmaak waar ek kom,” het mnr. Hennie van Tonder (43) geskree toe hy by die toneel in Innersingel opdaag waar sy pa dood is.

“Dié goed (misdadigers) moet padgee uit ons land uit.”

Van Tonder se moord kom sowat ses weke ná die dood van mnr. Willie Pienaar (24), wat in soortgelyke omstandighede voor die Kwaggasrand-winkelsentrum naby dié toneel in die kop geskiet is.

Gemeenskapslede het ná Pienaar se dood ook op sy vermeende moordenaars afgestorm en drie mans, van wie een glo dood is nadat hy aangerand is, aangekeer.

Mnr. Nick Coetzee, eienaar van die pandjieswinkel, het gister gesê Van Tonder, ’n gereelde kliënt, het kort voor sy dood moere en boute gekoop.

“Ons het nog so lekker gestaan en gesels voordat hy hier uit is,” het Coetzee gesê.

“Ek het gesien hoe staan die twee by hom by die bakkie. Die oom het aanmekaar ‘help’ geskree. Een het sy arm opgelig en hom toe geskiet.

“Ek het uitgehardloop, want ’n mens kan nie net sit en kyk hoe iemand doodgeskiet word nie. Hy het geskree om hulp. Jy kan nie anders as om hom te help nie.”

Coetzee se seun, Martin (18), is na Van Tonder waar hy op die randsteen gesit het.

Van Tonder het Martin gewys waar hy geskiet is, agteroor gaan lê en gesterf.

Kapt. Tessa Jansen, polisiewoordvoerder, het gister gesê volgens die verdagtes wou hulle Van Tonder nie kaap nie, hulle wou net geld hê.

Die volgende oomblik is Van Tonder geskiet en die verdagtes het met leë hande weggehardloop.

“Die gemeenskap het hulle agternagesit. Hulle het in die buite-toilet van ’n erf in Middelsingel gaan wegkruip waar hulle gekry is,” het Jansen gesê.

“Toe die polisie op die toneel kom, was mense besig om die mans aan te rand.”

Die polisie het die mense en die verdagtes uitmekaar gehaal en die twee in hegtenis geneem.

Die vuurwapen wat hulle glo gebruik het om Van Tonder mee te skiet, is in die toilet gevind.

Terwyl polisielede besig was om die moordtoneel te ondersoek, het Van Tonder se vrou, Rina (69) en sy ander seun, Killian (46), by die toneel opgedaag.

Hulle het mekaar vertroos terwyl hulle na Van Tonder se lyk gekyk het.

Van Tonder laat nog twee seuns, Fanie en Johan, agter.

Kommentaar is gesluit vir hierdie storie.

Sons 5/26/2010 7:59:14 AM
Flippen varkhonde!! Gee hulle vir die publiek dat ons hulle vrekmaak. Sterkte aan die gesin. Nog 'n dag, nog 'n moord op 'n weerlose bejaarde blanke.
Chris W 5/26/2010 7:59:15 AM
My innige simpatie met die naas bestaandes van oom Van Tonder.Mag ons Vader julle krag gee vir aanvaarding en ook vertroos in die moeilike tyd.Ek se dit is nou TYD dat BARBARE soos die' eenvoudig vrek gemaak word net daar waar hulle aangekeer word.Die 'polisie' en die wette is aan die krimineel se kant so hy sal opgepiep word en bewaak word soos goud.Maak vrek die gemors voor hulle soos heiliges behandel kan word!Dis TYD vir aksie want die regering wil ons nie beskerm nie.
JJ 5/26/2010 8:05:39 AM
Ons almal is so gatvol vir die mense, bring die doodstraf terug!! Mense van alle rasse staan saam teen dit maar die regering wil niks weet nie.
Tsotsi 5/26/2010 8:05:41 AM
Zimbabwe'rs stromm uit hul land van hongersnood. Pleeg misdaad hier om gevang te word dan kyk en sorg ons vir die res van hulle lewe vir hulle vir slaapplek en kos. SKIET DIE BLIKSEMS EERDER DOOD!
ellen 5/26/2010 8:12:29 AM
ek is so jammer vir die van tonder gesin maar ek hoop die bliksems word nou die doodstraf op gele GENOEG IS GENOEG man
Hnie 5/26/2010 8:13:16 AM
Hierdie land is in anargie. Geen mens is meer jou lewe seker nie. Dit is tyd dat ons opstaan en aksie neem. Mense kerm oor rassisme en verhogings terwyl ons mense uitgemoor word. Word wakker Suid Afrika!!!
Fred 5/26/2010 8:13:21 AM
Nee, dis nie vir niks nie. Dis seker omdat hy wit is. Julle speel met die slapende leeu se ...
info 5/26/2010 8:14:00 AM
En dan se die polisie daar is geen crime in SA en wil nie uitwys wat die statistiek is nie.Die polisie maak groot promises, maar, hulle doen niks om die ouens in die tronk te hou.Die wet is teen die publiek, maar, meer vir die ouens wat crime wil pleeg en dan daarmee wil weg wil kom.Dan, is die polisie ook rasisties om net sekere kleurvel aan te stel, so, gee ook aanduiding hoe corrupt die polisie ook is.Al aangewys dat helfte van die crimes ook connect word aan die polisie, so, hoe veilig is ons in die land?Ons het polisie, maar, i.p.v om ons te protect, is hulle meer geworried oor hulle bling bling.Ek waarborg jou dat die ouens wat nou gevang is, niks sal met hulle gebeur as die gereg op hulle nie bestaan nie.
Gatvol 5/26/2010 8:14:15 AM
Net nog 'n MOORD!!! Hierdie land van ons is in groot gemors, elke dag as mens die koerante oopmaak is dit 'n moord op 'n "wit" persoon sonder rede. DOODSTRAF!!! DOODSTRAF!!! Dis al wat gaan help.
MEISIE 5/26/2010 8:20:07 AM
GENOEG IS GENOEG. EK IS 'N CHRISTEN MENS MAAR TOT ONS GEDULD KAN OOK OPRAAK.DIT IS NOU GENOEG. DAAR BLY NET EEN DING OOR: BRING TERUG DIE DOODSTRAF. JAAG AL DIE ANDERLANDE SE MENSE WAT NIE WERK NIE TERUG NA HULLE LANDE DTOE SODAT HULLE REGERING VIR HULLE SORG. HIERDIE SINNELOSE MOORDE MOET NOU ENT KRY. MAAR BEWYS WEER MY PUNT. DIE REGERING IS TE SLAPGAT. HULOLE HET GEEN BEHEER OOR DIE MENSE NIE. HULLE IS BANG VIR HULLE EIE NASIE.ZUMA HOEKOM MAAK JY NIE PLAN NIE. NEE JY KANNIE. JY WEET NIE HOE NIE. EN DIE ANC SAL OOK NIKS DOEN NIE WANT OP DIE MANIER WORD DAAR VAN DIE WITTES ONTSLAE GERAAK. AS HULLE AL DIE BUURLANDE SE MENSE MOET TERU STUUR SAL HULLE NIE WEER MET 'N MEERDERHEID STEMME KAN WEN NIE. MAAR DIS REG. JULLE FOETER DIE LAND GOED OP EN AS JULLE KLAAR IS VLUG JULLE SEKER WEER DIE BOSSE IN. ONS MENSE MOES NOOIT ONS VUURWAPENS INGEHANDIG HET NIE. WANT DAAI SELFDE WAPENS WORD NOU "KASTIG" UIT DIE POLISIE STASIE GESTEEL (UITGEDEEL) AAN HULLE MENSE OM ONS UIT TE ROEI. MAG DIE VADER MY VERGEWE MAAR DIS HOE EK VOEL.
Manie Pienaar 5/26/2010 8:24:15 AM
As dit nou nie rassemoord of blanke HAAT is nie ,wat noem hulle dit dan.Ek voel die Regering is direk verantwoordelik ,omdat daar nie ordentlike straf aan misdadigers toegeken word nie.Die DOODSTRAF is te genadig vir sulke brutale MOORD.
Riekie Nel 5/26/2010 8:25:08 AM
As hulle so graag wou geld gehad het, hoekom het hulle nie die vuurwapen, wat sekerlik nie hulle s'n was nie, verkoop nie????? Maar nee, as hulle nie hulle sin kry nie, word mense net koelbloedig geskiet. Of mnr van Tonder vir hulle geld gegee het of nie, hulle sou hom in elk geval geskiet het. Dis tyd dat ons reg in eie hande neem, die kriminele situasie in ons stede het handuit geruk en die polisie kan dit nie handteer nie. Tien teen een is die wapen een wat mnr van Tonder self nog by die polisie ingedien het......
LEKKER KWAAD 5/26/2010 8:25:22 AM
DIE VERNEEMDE MOORDENAARS (MANS) IS SWART MAN! GEEN WITMENS SAL SOMMER N OU SWARTMAN NET SO DOODSKIET VIR GELD NIE, ONS WERK VIR ONS GELD.
skip 5/26/2010 8:26:10 AM
Wat gan an in ons Land!! Dis net moord op moord op moord, en ons almal weet wie is die teikens... En dit noggals vir niks (of net n simpel selfoon)
En weet jy, hierdie misdadigers is tien teen een van Mosambiek of Zimbabwe! Ons moet hierdie mense uit ons land verjaag, ons gewere vat en hulle WEGJAAG!

sulke stories maak my net hartseer...
Nas 5/26/2010 8:33:48 AM
Dit kan mos nie so aan gaan nie?
Yolandie Pienaar 5/26/2010 8:41:36 AM
Aan die familie wil ek my medelye en simpatie gee, ek bid vir julle vir krag van bo. Ek weet niks wat ek kan sê sal die pyn en verdriet kan wegvat nie. Ek weet waardeur julle gaan en is saam met julle hartseer. My broer Willie is ook daar vermoor nou op 10 April, en dis nog steeds 'n vreeslike skok vir ons. Ek is net bly die moordenaars is gevang en hoop en bid hulle kry wat hulle verdien. Sterkte!
Heidi 5/26/2010 8:44:18 AM
Hierdie is niks anders as 'n ras-gedrewe moord nie. Hulle het dan niks gevat nie. En kyk net hoe jonk is die moordenaars. Malema-maaitjies! Maar dis reg, moor nog, verkrag nog, steel nog. Hulle dink hulle ry die hemel-trein, maar die duiwel stook die vuur!
Verstaan nie (MB van NL) 5/26/2010 8:48:31 AM
Geen motief - daar word net geskiet omdat skiet, skiet is en die moordenaars wegkom daarmee. Dit wil voorkom asof dit 'n nuwe 'sport' onder die klomp goed is, want hulle kan NIE eers sokker behoorlik speel nie, ek praat nie eens van rugby nie en 'n raket ken hulle nie! Maar, laat 'n witmens nou so iets doen, dan word dit aan die groot klok opgehang en word apartheid weereens, tot vervelens toe blameer!!!!
Tony 5/26/2010 8:50:04 AM
Ek het nie woorde om die familie te troos nie.
Dis alles so onnodig
Baas'Boerseun 5/26/2010 8:51:08 AM
Indien die saak ooit die hof bereik, hoop ek net die regter raak nie iets kweit wat weer lei tot die kiminele wat wegkom op 'n tegniese punt nie. Vergekding vir die moord moet daar wees en indien die howe dit nie ge nie, sal mense uiteindelik reg in eie hande moet neem. Ons reg op lewe en veiligheid moet altyd groter wees as enige mensgemaakte reels en wette.
BOERSEUN 5/26/2010 8:54:12 AM
Ons land is siek. Kom asb 5Junie na Paardekraal Krugersdorp vir julle wat in die area bly. om 10:00 sal daar n AWB Brandwag vergadering wees. ons mense moet begin ons oe oopmaak en saamstaan
Bokkie 5/26/2010 9:16:51 AM
Hierdie insident het voor my man se werk plaasgevind en my man se baas was nog in sy kar toe dit reg langs hom gebeur het. As dit nie vir die hawelose karwagte, wat heeltyd daar is nie, sou die skurke weg gekom het met moord. Hulle het hulle verjaag en agterna gesit. Ons ken hulle al by hulle name en ek is baie dankbaar dat hulle daar was!!! Dit is vir almal wat dit beleef het 'n skok! My innige simpatie aan die gesin met die verlies!
DS 5/26/2010 9:17:15 AM
Skryf nou weer n klomp briewe oor die ex-pats en die mense wat nie kan verstaan hoekom hulle die land verlaat het of wil verlaat nie. Hiervan gaan niks kom nie en net nog n onnodige lewe is geneem in die naam van transformasie. Mag die Here saam die familie wees.
Jan 5/26/2010 9:19:23 AM
Miskien moet ons ook so 'n skrikbewind begin uitvoer. Die bliksems moet dood geskiet word en as hul deur die gemeenskap gevang word dood geslaan word. dis al wat gaan werk.
Sarah 5/26/2010 9:19:38 AM
Hierdie is doodnormaal vir barbaarse Suid-Afrika. Dis dan nou dieselfde Suid-Afrika waarvoor die JA-stemmers gesmeek het op 17 Maart 1992. En die ergste kom nog.
Rita vd Baan 5/26/2010 9:23:14 AM
Ek is so bly ander voel ook so hatig soos ek. Ek stoei voordurend met die haat gevoel in my binneste as ek sulke dinge in die media lees. Ek sê ook :"MAAK VREK!"Hulle kry tronkstraf wat eintlik geen straf is nie maar 'n vakansie in 'n 5 ster hotel waarvoor ek en jy en ander gehoorsame landsburgers betaal. Selfs die Van Tonders en die ouers van Marzanne Kruger betaal vir hulle verpesters se lewe voorentoe. En dan het een van die wat vir Marzanne se blindheid verantwoordelik was nog die cheek om gratis borgtog te wil hê omdat hy 'n kind het om voor te sorg! Maar hy voel vere vir die wit kind wie se lewe hy onomkeerbaar verwoes het. Dis tyd dat die Bybel se motto:" 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand" toegepas word. Of nog beter: tref die spul gemors met die banvloek!!!!!!!!!!
magda schoeman 5/26/2010 9:26:31 AM
my oom is gisteraand in sy huis in boksburg met n mes in die nek dood gesteek vir wat??? My tannie was vasgebind, gelukkig het die voordeur klokkie gelui, en die rower het dood luiters by die  deur uit gestap en vir die besoekers gese, daar is iemand nou net vermoor. Hulle is weg met 'n beursie en my oom se cell. Is ons lewens so min werd??
Henning 5/26/2010 9:32:13 AM
Twee "Brave African warriors" teen 'n ongewapende ou omie. Drie "Brave African warriors" teen 'n eenjarige dogtertjie? Ek glo dit is die regering se manier om vrees in te boesem onder ons blankes, wel ek het nuus vir hulle, ek is 'n boer en ek is nie bang vir hulle nie. Ek is trots daarop om te kan se' ek is 'n boer want daar is nie meer baie van ons oor nie.
My innige meegevoel met die van Tonder gesin.
Sandra 5/26/2010 9:41:30 AM
Die Van Tonders was vir jare ons bure, goeie sout van die aarde mense. Baie sterkte vir Rina, die seuns en familie, julle is in my gebede. Sandra.
Thandile 5/26/2010 9:44:02 AM
Viva ANC. Give us back our country !!
Danie 5/26/2010 9:50:01 AM
Nog `n voorbeeld waarteen die Suidlanders ons waarsku, mense is nog so naif, dat hulle dink een of twee wedstryde op die nuwe Loftus gaan alles regmaak..Wonder wat sê die mense wat so liries is oor die bulle se gespelery in die Soweto hieroor..Skuus die mense lees net die sportblad
Voorvader 5/26/2010 10:07:54 AM
Dit is wat die anc regering wil he , as dit nie so is nie , hoekom doen hulle nie iets aan hierdie sinnelose moorde nie
cindy 5/26/2010 10:13:30 AM
Viva jou gat,who the hell do you think you are it was never your country your idiot....
you don't now your History o ja because you did not learn o ja you don't have gr 1 your imbecile. Sterkte vir die familie.... ons sal maar by mekaar staan. Ek wonder waar is die reen boog nasis nou, want daar is nie..... net wanneer dit hulle pas ja of die woord diskriminasie.. patete.....
kleingert 5/26/2010 10:28:14 AM
@Thandile. This is not you country. This is not the ANC country.
Die arme sot ....
Verstaan nie (MB van NL) 5/26/2010 10:32:40 AM
Thandile...just the fact that I'm a Christian prevents me from saying to you that I hope you and or your family will suffer something like rape, murder and torture at the hand of your OWN kind...then we will talk again about the useless and brainless 'it's' running our country....you are sick - condoning what's happening to SA citizens!!!!
Trudy@ Thandile 5/26/2010 10:36:00 AM
Just how old are you? This is not your country it belongs to all who live here. So read my lips .... and if you cant read my signs
Tanet 5/26/2010 10:38:05 AM
Mense asseblief hou op kerm oor die doodstraf. Die president is n krimineel so waarom sal hy ander laat doodmaak. Ons is op ons eie en sal net iets moet doen om die barbare te keer. Jy kan die ding uit die bos haal maar jy kan nie die bos uit hom haal. Hy bly n barbaar. Ek wil nie eers my asem mors om te se wat die regering moet doen nie want hulle sit handjies gevou in hul paleise en juig.
@ THANDILE 5/26/2010 10:42:15 AM
WAKE UP Thandile!!! You have the country you just cannot handle it.But you know what it is not your country alone..Who discovered SOUTH AFRICA? Do you know your history? And now you kill innocent people! What if something like this happens to you? What will you do?.... Still say viva ANC? We just want to live in the country as well without wondering when it is our turn!
The Shadows 5/26/2010 10:44:56 AM
@Thandile you are a racist. You support crime and we will stop you and your crimelords friends
Peet 5/26/2010 10:46:07 AM
@ Thandile jou mo@r Dis mense soos jy en 3rd degree dat die blankes gatvol is vir julle, dit is tyd dat blankes die wapen opneem en ons eie beskerm
Quidam 5/26/2010 10:53:21 AM
Sinneloos, sterkte aan die gesin.
Dankie aan die publiek wat die gemors vasgetrek het, maar asb. publiek as julle besuit om misdadigers soos die aan te rand doen dit oordentlik, skop hulle mors-f*ken dood of los hulle ten minste met permanente brein skade, as die owerhede nie die gemors uit ons samelewing uit kan hou nie sal ons hulle sowaar as God self elemineer. Iemand wat nie lewe kan respekteer nie verdien self nie lewe nie.
Kastaing 5/26/2010 10:58:05 AM
Thandile, pik by, Hy was 'n skadelose ou mens, wat verdien het om afgetree te wees.Hy was deel van die generasie wat harde bene gekou het om ons, (ja MY land ook) op te bou. Die jong latte kan seker nie eers lees of skryf nie.En kan net moor. Thandile, die Here sien jou hart, en jy kan maar devils nest to vlieg met jou houding
Martiens 5/26/2010 10:58:38 AM
Die oom is seker geskiet met een van die wapens wat uit die polisie se store verdwyn het en aan misdadigers verkoop is.Het hierdie mense nie breine om te besef watter skade hulle die familie en ook die land aandoen nie.Dis deur idiote soos hierdie dat ons land nie verder sal ontwikkel en ook nie meer toeriste sal trek nie.Wat gaan die wereldbeker vir Suid Afrika beteken na 11 Julie 2010....NIKS.
Tshwene 5/26/2010 10:58:56 AM
@Danie Jan... jy sê wat ek al lankal wou sê ...
Melkies 5/26/2010 10:59:37 AM
Daar is net een manier om die regering te laat luister - siende dat net 6% van die bevolking (wittes) die land ekonomies dra - moet ons 'n 'wit-stay-away' hê. Die land sal stilstaan. Ek is bereid om 'n dag se salaris vir Oom van Tonder en alle onskuldige mense wat vermoor word 'vir niks' op te offer. As hul nie wil luister (of in elke dag se koerant sien) nie, moet hul maar voel. Kom Afriforum, Soladariteit, reël so 'n inisiatief. Mense vandag wil nie toi-toi nie dis veel makliker om net tuis te bly en sien hoe die land/regering gaan lê. Sterkte aan die van Tonder familie, ek hou jul in my gebede.
Karen 5/26/2010 11:08:05 AM
Thandile let me just tell a little fairy tale.Something that you people are totaly missing. The day Jan van Riebeeck set foot in Africa, that was the day that you forefathers lives started to change, they were taught how to dress and to live properly, about selfworthness as well as the way to handle and communicate with people. If the whiteman did not came to change South Africa for the better, not you or any other person would have had what you have now. You shout Viva but you do not want to see what is happening to your people, the health facilities is stuffed up, now the white man is good enough to fix it, because no one ever taught you people how to respect others, your ancestors who fought together with the whites against the other countries will turn around in their graves if they now what is happening. Start with yourself and ask yourself if you also want to end up like other poor countries or would you rather have the cream of the crop.... With things going as it is going it will worsen not only for the white but it also affects you and your people. You think you are clever, but you are not. Go sit down and start to learn to respect yourself as well as your elders and other people around you..... Hope you make it one day... .
Leigh 5/26/2010 11:10:57 AM
En dan se hulle..... "CRIME IS NOT SO BAD IN SA"
Voorvader 5/26/2010 11:16:44 AM
Thandile en die regering gee eweveel om vir die ou mense van die land Julle gaan baie siek word as julle so aangaan
Martina 5/26/2010 11:20:25 AM
DIS SIEK !!!!
Yvonne 5/26/2010 11:21:26 AM
Eks ken nie die oom nie maar eks gatvol verby vir al die moord en roof wat mense elke dag moet van lees en die SAP doen NIKS nie. Al uitweg is om nou ook maar nes die sleg goed in hul buurte in te loop en die k*k uit hulle uit te skiet. Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.!
Leigh 5/26/2010 11:21:45 AM
@Thandile jy's seker breindood.
Jewels 5/26/2010 11:26:41 AM
@Thandile - What more do you want? Look around you. What do you want, the wilderness as it started?
Hannes 5/26/2010 11:27:11 AM
Innige simpatie vir die Van Tonder gesin en naasbestaandes.Ek wonder of daai wapen wat gebruik is dalk een van die"wettig ingehandigde" wapens is wat uit polisie "bewaring" weggeraak of onwettig aangekoop is soos in die geval van die 98 wapens wat in Kwazulu Natal uit SAPS-bewaring weggeraak het.Ek wonder of dit die voorblad van die beeld gaan haal?Dink net vir een oomblik watse opskudding dit sal veroorsaak indien dit met 'n toeris gebeur wat die wêreld beker bywoon. Miskien sal die regering dan wakkerskrik en iets aan misdaad in ons land doen, die doodstraf terugbring, die wettige wapeneienaars met rus laat, malenema op sy plek sit,gesondheidsorg verbeter deur NHI te laat vaar-aptekers en dokters te betaal wat hul toekom,uitkomsgebasseerde onderrig te kanselleer en aandag gee aan armoede(wit en swart).Maar nouja...'n mens moet seker kan droom ook nè!
TrotseBoer 5/26/2010 11:36:38 AM
Thandile, jou ANC is van die satan en julle val is naby! Hierdie is nie julle land nie! Sonder ons is julle niks! Sonder ons sou julle nog in gras hutte gebly het en diervelletjies gedra het. Julle het nog niks van belang uitgevind of ontwerp nie. Julle is sukkelaars en waar julle n hand in het gaan alles tot niet. Die hele Afrika is vol voorbeelde hiervan!
Lyn 5/26/2010 11:54:57 AM
Let's not get into the arguement of whose country this is. We are seen as a rainbow nation. A land with diverse culture and heritage. Why can we not for once and all forget about what happend a 100 years ago and rather consentrate on today and the future?? Thandile you are probably too young to know ANYTHING about apartheid or the struggle, I know I am. I was not raised to be racist and I will teach me kids not to be as well. One of my best friends is a black lady and I love her dearly. Even the lady that works for me is treated as part of the family. She sits at table with us during lunch if we are home. I cannot understand how you can be happy about a old man being shot just for the paper in his wallet! Can those two guys not rather work like the rest of us? Our previous help was shot by one of your own, just because she didn't have any money to borrow him. Is it still then Viva ANC??? She was black and was shot by a black! Heaven forbid, but if one of your family members are killed, will you still say Viva or would you want to see justice? Maybe the biggest problem SA is facing is that the racists in SA is no longer the white, but most blacks. You don't see us anymore on rallies and thing shouting about killing all the blacks. We are the one embracing the change and working with what we have. Maybe you should try the same. We live in one of the most beautiful countries. Lets try and keep it as beautiful as it is and not mess it up. Lets stand together as a nation!
Pieter 5/26/2010 12:00:53 PM
Thandile , jy is 'n stuk rubbish net soos jou ANC regering !!
Henning 5/26/2010 12:15:42 PM
Food for thought for those not so civilized:
In Africa, south of the equator, the wheel is not even invented YET!!!
Go check it out.
Vic 5/26/2010 12:19:52 PM
Thandile! YOU ARE A MORON!
Henk 5/26/2010 12:22:49 PM
People like Thandile should go live in Zimbabwe. Your kind deserve to eat soil!
Nick 5/26/2010 12:24:24 PM
To Thandile

viva idiot
It not only whites that's killed by your criminal friends. My rich black neighbor was also robbed and killed, so I suppose I must also shout viva anc?
Lynne 5/26/2010 12:25:09 PM
Hulle is nie mense nie!! Hoe kan iemand so wreed wees. En dit is elke dag, nog iemand vermoor, WREED vermoor. En ons kan niks doen nie....
Boere Girl 5/26/2010 12:30:19 PM
Thandile jy gaan jou alie sien nog vinniger as wat jy Viva geskree het. Die Here sit hoog maar kyk laag!
Corne 5/26/2010 12:32:29 PM
STEM SAAM MET JAN!!!!! Dis ook tyd dat ons op brue gaan staan en hulle van bo af met sement blokke gooi, in die straat skiet as hulle vir jou kyk, in hulle huise gaan en families uitmoor en dan ook hulle PLUNDER en DOOD SLAAN as hulle van ons mense se lewens vat. Polisie is korrup. Maar soos MALEMA mos in ZIM gaan se het: :hy wil SA sien die pad loop soos ZIM!!! Hy het natuurlik vir hulle gese kom deur en moor die BOERTJIES... Jis mense ek het nie uit gewoonte uit so "HATIGE-HART" nie, maar come on... HOEVEEL NOG????????
Henna 5/26/2010 12:33:21 PM
As iemand wie se ma in 'n plaas aanval erg aangerand is. Kan ek met groot vertroue vandag verklaar dat geen polisiestasie of gereg my ooit sal sien om misdaad te raporteer of hulp te soek nie. Dis bosoorlog die, skiet die boosdoeners dood eenvoudig dood en gooi hulle in 'n sloop iewers weg en gaan steek maar die wapen iewers in die grond weg tot die volgende keer. Hoe anders!
Nats 5/26/2010 12:34:59 PM
My man is in die SAP, en ongelukkig behels sy werk dat as hy op bystand is, hy in 'n swart woongebied van Pretoria werk. Die malkoppie Thandile wat so graag skreeu: Viva ANC, maak oop jou oë jou sot. My man kry daagliks te doen met ongelooflik baie huis-rowe, karre wat gehi-jack word, moorde ens. ens. ens. En soos ek gesê het, dis in die swart woongebiede. Almal is gatvol vir die moord en doodslag in ons land. Die kriminele "target" nie net meer wit mense nie, almal loop nou deur. En die twee sotte wat die oom geskiet het, is 16 en 21. Hoe oud was hulle toe die "nuwe" SA gebore is? Hulle het al die geleenthede gehad om iets van hulle lewens te maak, maar nee, dis mos makliker om te steel en te moor as om te werk vir iets. Ongelukkig het ons die "fabrieks-fout" (Malema) te danke vir al die vieslike goed wat nou in die land aangaan. Sterkte aan alle Suid-Afrikaners wat moeg is vir die gemors in ons land!!
JP 5/26/2010 1:01:34 PM
En as jy mooi gaan kyk sal die moordenaars waarskynlik "off-duty" polisiemanne wees met ingehandigde vuurwapens. Gaan handig maar nog vuurwapens in met die volgende propaganda veldtog, moet nie huil as julle familie agterna vermoor word nie...
JT 5/26/2010 1:15:42 PM
KAn die beeld asb begin se of die verdagtes swart of wit was want hulle is baie vinnig om dit te publiseer as die verdagtes wit is en die slagoffers swart is..... of is die beeld ook maar net weer n regerings mondstuk?
Dan 5/26/2010 1:30:22 PM
Bring de Klerk se teenwigte! Dit sal die moorde laat ophou!
@thandile 5/26/2010 1:33:57 PM
Thandile, hou jou kommentaar vir jouself, en gaan speel pop saam Debora Patta, ek kan ook nog praat en opstaan vir my land taal en volk, en ek sal. Pasop dat die ou dooies nie by jou kom spook nie by broer, want jy koer nou ons almal se mo*r..... Melkie, ek stem!!!
PJ 5/26/2010 1:34:24 PM
Al wat ek wil sê is dat die inwoners van Kwaggasrand vattikakkie! Mooi so mense - wys die res van ons hoe dit eintlik gedoen moet word!
NITA 5/26/2010 1:44:45 PM
Ek ken oom Kilian van dat ek kan onthou, hy sou nie eers 'n vlieg skade aandoen nie. Tanie Rina, Corne, Johan, Fanie, Kilian, en Hennie my en Oom Danie se gebede is met julle. Onthou net God is nie blind nie en die wraak kom hom toe.
vlam 5/26/2010 1:45:15 PM
@ Thandile This is your country , but look what your ANC has done to your country and its people they live in poverty on the streets , crime is getting worse the state of the hospitals. But I suppose thats how you pictured the country to be one day just how you want to live with everything falling apart behind you. Wake up your ANC has done nothing for you or anybody else in this country they only care for themselves.
Charlene 5/26/2010 2:22:07 PM
Nou kan ek nie meer wag vir die sokker nie...sodat die res van die wereld kan sien wat gaan hier aan. Dink mos dis lekker hier. Ge! ANC...JULLE DAE WORD GETEL!!!
Frik Smith 5/26/2010 2:26:20 PM
Hoe kon die omstanders die "vuilgoed"lewendig aan die polisie oorhandig-hulle moes op die plek ook geskiet geword het met dieselfde wapen!!!
Frank II 5/26/2010 2:36:08 PM
So gaan dit in Afrika - jou lewe is NIKS werd nie.
Divan Bezuidenhout 5/26/2010 2:47:28 PM
@Thankdile : Viva die duikpak wat jy is
Andre Theron 5/26/2010 3:01:21 PM
Mag die HERE gee dat dit nie met my gebeur nie want al die moorde lui daar na toe dat ons reg in eie hand gaan neem en dit is nie meer ver nie nie met dit wat nou aan gaan nie
Chantelle 5/26/2010 3:05:36 PM
'N berig soos die een hier bo en die vele ander wat in Beeld elke dag verskyn, laat my voel asof ons jong mense in die land geen toekoms het nie. Ek is te jonk om enige iets van apartheid ens te weet (het nie daarin groot geword nie), maar moet nogsteeds elke dag hoor dat ek nie welkom in hierdie land is nie. Spook en spartel om 'n graad te kry sodat ek hier kan uit, hoop net nie dit gaan te laat wees nie. Vir al die families wat al deur misdaad geraak is, my hart gaan uit na julle toe. En vir die van julle wat soos baie ander, nie die land kan verlaat a.g.v omstandighede nie, my gebede is by julle. Sterkte!
Ria Cr 5/26/2010 3:40:34 PM
Snaaks dat Thandile 'n Afrikaanse koerant lees.......Hul kan dan nie gewoonlik Afrikaans verstaan as jy met hul praat nie of is die nie dalk regtig 'n Thandile nie..??
Laat my so baie dink aan Nolan wat altyd sulke tipe kommentaar lewer.....

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C Sprinkles early. More sun than clouds. Mild. Jhb: 8-21°C More clouds than sun. Cool.
Dbn: 5-17°C Afternoon clouds. Cool. Pta: 0-14°C Sunny. Nippy.
Bfn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 14-18°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2009
R 174,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.6i CitiRox 5-dr
2009
R 115,900.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2009
R 319,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HYDE PARK

Multiple Unit - Apartment/Flats R 2 795 000

BLUE HILLS

Farm R 8 900 000

VIERLANDEN

Single Residential - House R 6 195 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Resenseer & WEN + Top e-Boek Titels Nou R69.85

Betaal R69.95 vir e-Boeke @ kalahari.net! Top-titels van die Orange Prize se 2010-benoemings. R200-koopbewyse & 'n Cool-ER -Reader op die spel!

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om uit te kies. Bespaar nou tot 30%!

DVD's vir R129.95 elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vir R129.95. 100e DVD's om uit te kies.

Vandag se beste aanbod!

Die Nuwe Steve Hofmeyr!

Duisend en Een – Nou R91.15

Een van Afrikaans se grootste musieksterre is terug met 'n kraakvars album waarop hy, op een uitsondering na, nuwe snitte sing saam met 'n koor bestaande uit 'n duisend Afrikaanse seuns.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...