24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24
SA bly top-bestemming vir belê

Suid-Afrika en Nigerië is steeds die twee aantreklikste ekonomieë in die stre...

Wat kan jý doen met ’n miljoen?

Kliek hier om deur te gaan na die miljoen-kompetisieblad toe.

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Ekonomie

Nasionalisering werk nie - Motsepe

Sep 01 2011 08:49

Die sakegemeenskap in Suid-Afrika is uiters swak om beleidsbesluite te beïnvloed – soos in die debat oor nasionalisering – en sal werk daarvan moet maak, sê mnr. Patrice Motsepe, die land se voorste swart sakeleier.

Ekonomie

SA het tyd nodig vir resessie

Sep 01 2011 08:52

Suid-Afrika gaan nog twee of drie jaar nodig hê om uit die 2009-resessie te kom, sê mnr. Pravin Gordhan, minister van finansies.

Nywerheid

Houers stroom vinniger in die Kaap

Sep 01 2011 08:55

’n Nuwe ingang vir houervragmotors by die Kaapse houerkaai van Transnet Port Terminals is gister amptelik geopen, en kan help om vragmotorbestuurders se frustrasie met lang wagtye te verlig.

Landboubesigheid

KWV se glas word leër

Sep 01 2011 08:57

KWV het hom in die boekjaar tot einde Junie ’n verlies van R53 miljoen op die lyf geloop.

Eiendomme

Hofuitspraak kelder LagoonBay

Sep 01 2011 09:00

Die omstrede LagoonBay-leefstylontwikkeling naby George in die Suid-Kaap het waarskynlik die einde van die pad bereik.

Ekonomie

Solidariteit vra 'n mynsyfer-kodesa

Sep 01 2011 09:03

Die vakbond Solidariteit het gister gevra vir ’n “Kodesa” om die “verwarring en frustrasie” oor die mynbousektor se bemagtigingshandves op te los.

 
Nywerheid

Tenders gevra vir hernieubare energie

Sep 01 2011 09:10

Die departement van energie wil hê onafhanklike kragverskaffers moet teen 2016 altesame 3 725 MW se hernieubare-kragprojekte ontwikkel.besonderhede met voornemende bieërs bespreek sal word.

Markte

Handelstekort g'n rede tot kommer

Sep 01 2011 09:13

Die handelsoorskot van R4,9 miljard wat Suid-Afrika nog in Junie gehandhaaf het – en meer – het in Julie verander tot ’n handelstekort van R3,9 miljard.

Rubrieke

Rubrieke

Parkeer-taks vir padbou gebruik

Absa Capital en die raadgewende ingenieursgroep Bigen Africa is die dryfvere...

Rubrieke

Opkomende verbruikers moet spaar

Die aftreefondsbedryf moet op die 37% opkomende verbruikers in die bevolking...

Rubrieke

SAID-magte sonder teenwigte in wet

Iemand het eendag oor die agterlosigheid van mense oor hul eie veiligheid...

Binne Sake24.com

 
Kleinhandel

Aankoopstryd lê voor

Aug 28 2011 05:00

Mededinging in die kleinhandelbedryf gaan ál meer kleinhandelaars dwing om hul aankope in die buiteland te doen, waar produkte goedkoper is. Dit kan egter ten koste van plaaslike verskaffers wees.

Maatskappye-Kitsblik

Basie

n Baie interesante artikel oor hoe skuld probleme by die krediet aktiewe verbruikers.  Vir my is dit duidelik dat die Nasionale Kredietwet die grootste oorsaak hiervan is. Toe die wet in werking gestel was, was daar 36.4% van verbruikers wat 3 maande en meer agterstallig was  met hulle sk... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Is daar nog 'n toekoms vir gholfbaanontwikkelings?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...