SA 49, Fidji 3

2011-09-16 10:28

Die breintrust van die Springbokke, hul afrigter, Peter de Villiers, en hul kaptein, John Smit, kan tevrede voel dat hulle vanoggend ’n span op die rugbyveld gestuur het wat al die skietgoed uitgehaal het om Fidji te klop. Lees môre alles in Rapport.

Suid-Afrika

Gevaarlikste plek in SA

2011-09-16 10:26

Die gevaarlikste woongebied in die land is Bloemspruit, die kleinhoewe- en informele nedersettingsgebied oos van Bloemfontein.

Suid-Afrika

Menslike stamboom op sy kop gekeer

2011-09-10 23:50

Die handboeke oor menslike evolusie word op die oomblik wêreldwyd oorgeskryf danksy bevindings wat die afgelope week in Suid-Afrika onthul is.

Suid-Afrika

Oop kaarte sou McBride al dié probleme gespaar het, sê landdros

2011-09-10 23:50

Robert McBride, die Magoo’s Bar-bomplanter, het die afgelope week as eerste oortreder voor die hof gestaan, al is hy vroeër ter dood veroordeel.

Suid-Afrika

Rheenendal-busramp ‘kan ’n keerpunt wees’

2011-09-10 23:50

Die Rheenendal-busramp naby Knys­na waarin 15 mense gesterf het, kan die keerpunt wees vir ’n nuwe skoolvervoerbeleid.

 

Bokke bo!  Willem Alberts vat Fidji se Napolioni Nalaga vas in vanoggend se Wêreldbeker-wedstryd in die Wellington Regional Stadium in Wellington, Nieu-Seeland. Die eindtelling was SA 49 Fidji 3. Foto: AP/Themba Hadebe

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wêreld

Klimaatberaad in Durban lewer waarskynlik niks op

2011-09-10 22:42

Die klimaatberaad in Durban sal waarskynlik geen bindende ooreenkoms oplewer nie, het onderhandelaars van verskeie lande, waaronder Suid-Afrika, die afgelope week gesê.

Wat sê jy?

Noudat daar net vier moontlike Idols oor is ná Lefa Pike gisteraand uitgestem is, wie is jou gunsteling?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Tim du Plessis: Mens durf nie níks doen nie

As “versoening” een van die oorwegings was toe AfriForum sy haatspraak­geding teen Julius Malema begin het, was dit duidelik ’n dwaling.

 
Wêreld

Saviour dalk Zimbabwe se redding, sê ‘Derde Weg’

2011-09-10 22:42

Mnr. Saviour Kasukuwere, minister van ver­inheemsing, word gesien as ’n opvolger vir pres. Robert Mugabe van Zimbabwe.

binne rapport

Suid-Afrika

Bees staan bakhand vir skuld aan familie

2011-09-10 23:49

Bees Roux het ’n vry man uit die hof gestap, maar sy probleme is nog lank nie verby nie. Hy het nie die R750 000 wat hy belowe het aan die familie van die metropolisielid wat hy doodgeslaan het nie.

Nog in die Afdeling

Wêreld

200 dood in bootramp in Zanzibar

2011-09-10 22:41

Die sterftesyfer in ’n veerboot-ongeluk eergisternag aan die kus van Tanzanië het teen druktyd gister al op meer as 200 gestaan met sowat 40 mense wat ernstig beseer is.

Nog in die Afdeling

Sake

Geen einde aan EU, SA se stryery

2011-09-17 07:22

Die EU en SA het samesprekings afgesluit, oënskynlik sonder om oplossings te vind vir ’n geskil oor handelsooreenkomste.

Nog in die afdeling
 

Sport

Bokke in WB-geveg

2011-09-10 23:48

Die Springbokke se stryd om sy status as die Wêreldbeker-kam­pioen te behou, woed vandag aan twee fronte.

Nog in die Afdeling

Bylaes

Só lyk die toekoms

2011-09-17 12:32

Egmont Sippel wys 'n keur van wat die Frankfort-motorskou - wat nou aangebied word - vir motoriste se hartsnare inhou.

Nog in die Afdeling

MyRapport

Hy’s manifestasie van jeug se drome

2011-09-17 15:53

Ek verwys na dr. Piet Croucamp se artikel in Rapport verlede week (“Julius bloot wittes se Antjie Somers”).

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Verlies met dié dood

Deon du Plessis, stigter van SA se eerste ware werkersklaskoerant, se dood laat 'n leemte.

Is Dag vermoor?

Dag Hammarskjöld, sekretaris-generaal van die VN is vandag 50 jaar gelede dood.

Lekker twakpraat

Ebenhart bring herinneringe van kinderdae, pyprook en sterk moerkoffie op die plaas.

Verbruikersvasvat

Vrot diens wat ontken word: wat beteken die idioom “wag the dog” presies?

 

Lentetyd is liefdetyd

Wie het ooit gedink dat skapies ook romanties kan raak? (www.skaapstad.co.za)

Reis na Oporto

Die fado: Melancholie, verlange en hartseer oorspoel my en ek weet… dís musiek.

Heilie se kerrie-lensies

Lensies is 'n peulgroente, en kan as ’n variasie van droë bone en ertjies dien.

Vlieger kry geen pas

Hy sien buisligte en blou Yskor-inkstempels en besef hy is nie in sy eie bed nie...

 
My News Header

Lied: Reaksie wys ANC se siel

Pieter Hurter, Hermanus 1 menings | 8 keer gelees |

Vir regdenkende mense is dit ondenkbaar dat “maak dood die Boere” nie haatspraak is nie, maar die ANC is al só deur sy haat verblind dat sy “erfenisreg” vir hom belangriker is.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 13-16°C Showers late. More sun than clouds. Cool. Pta: 11-27°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 8-24°C Sunny. Mild. Bloem: 9-27°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 18-31°C Sunny. Warm. PE: 15-24°C Partly cloudy. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 7.48 -0.58% Goudmynesektor
Rand/£ 11.82 -0.61%   2860.88 0%
Rand/€ 10.33 -0.64% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1811.75 -0.11%   31051.35 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 2.0 FSi Comfortline Tiptronic MY06
2006
R 189,995.00

TOYOTA

Avanza 1.3 SX MPV
2009
R 117,950.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2011
R 182,394.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Cape Town self-catering

Cape Town self-catering holiday packages from R2 008 pps for 2 nights - includes return flights, taxes, stay and 2-day car rental with 200kms free per day. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Winter-uitverkoping

Bespaar tot 60%

Sit ’n wip in jou stap met dié lente-winskopies – bespaar tot 60% op boeke, musiek, DVD’s, speletejies, speelgoed en e-boeke. Jy kan ook tot R1 500 bespaar op elektroniese toerusting. Terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
There are new stories on the homepage. Click here to see them.