"Tieners moet koppig wees"

Om reëls te breek en hardkoppig te wees is 'n onvermydelike deel van tiener-wees.

Tieners met selfmoordneigings kry nie genoeg hulp

Nie net is selfmoord die derde vernaamste oorsaak van sterftes vir mense tusen 15 en 24 jaar oud nie, maar 'n nuwe studie wys ook dat tieners met selfmoordneigings nie die hulp kry wat hul benodig nie..

Die 'mechanics' van MXit

Is jy ’n tiener wat ure lank op jou selfoonskerm kan fokus en honderde boodskappe teen die spoed van lig kan tik? Rozanne Els het gaan uitvind waarom amper 40 miljoen mense so mal oor MXit is.

Leer Rockspaaider top-8 beter ken

Ons weet hoe moeilik dit is om te besluit wie jy in die Rockspaaider-stryd gaan ondersteun, daarom het ons onderhoude met die top-8 gevoer sodat jy hulle beter kan leer ken.

"Nie my kind nie!"

Klink dit bekend? 'n Nuwe studie bewys dat meeste ouers hul kinders se betrokkenheid by dwelms en drank hewig onderskat.

Nog Artikels