Polisiebeampte skuldig van verkragting

2011-09-23 23:02

‘n Polisiebeampte is van statutêre verkragting skuldig bevind nadat hy seks gehad het met ‘n 15-jarige meisie by sy huis in Willowmore.

Wêreld

Abbas maak amptelike versoek tot onafhanklikheid aan VN

2011-09-23 23:02

Mahmud Abbas, het namens Palestina ‘n amptelike versoek tot lidmaatskap en erkenning as 'n onafhanklike staat, aan die VN oorhandig.

Afrika

Aktiviste bly in aanhouding

2011-09-23 23:02

Twee aktivistiese leiers moet in aanhouding bly nadat hulle tydens ‘n optog ter herdenking van Vredesdag in hegtenis geneem is.

Suid-Afrika

Nege mans met R2 miljoen se perlemoen betrap

2011-09-23 23:02

Nege mans is in Milnerton, Kaapstad, in hegtenis geneem vir die besit van perlemoen met ‘n straatwaarde van sowat R2 miljoen.

 

reg vir die reus:  ‘n Palestynse betoger staan gereed met sy kettie tydens botsings met Israeli soldate by die Qalandia kontrolepunt tussen Ramallah in die Wesbank en Jerusalem. President Mahmoud Abbas gaan die VN-Algemene Vergadering versoek om Palestina as ‘n onafhanklike staat te erken. (Tara Todras-Whitehill, AFP)

NUUTSTE MULTIMEDIA
340 Competizione
SA teen Namibië
Die Drakensberg
Reisfotos
 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Man vas vir gesteelde vuurwapen

2011-09-23 23:02

‘n Zimbabwiese man is in die middestad van Johannesburg in hegtenis geneem vir die besit van ‘n gesteelde vuurwapen sowel as ammunisie.

Wat sê jy?

Glo jy dat daar lewe in die buitenste ruimte is?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

 
Wêreld

11 lyke in Mexikaanse stad gevind

2011-09-23 23:02

Nóg elf liggame is in die Mexikaanse stad Veracruz gevind, twee dae nadat 35 lyke in dié hawestad gevind is, het plaaslike media berig.

Wêreld

Swerm voëls tref Qantas-vlug

2011-09-23 23:02

‘n Qantas-vliegtuig het veilig in Perth geland nadat dit in die lug moes omdraai toe dit in ‘n swerm voëls vasgevlieg het.

WB-nuus
Galerye
Nuutste
Wallabies trap Amerika
2011-09-23 13:21

Vanjaar se Drienasies-kampioene, Australië, het 11 drieë teen Amerika ingeryg om hul WB-groepwedstryd by die Westpac-stadion in Wellington te wen. Lees verder >>

Sake

Marcus is bekommerd oor die rand

2011-09-23 07:00

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers gister onveranderd gelaat op 5,5%, maar die agterdeur oop gelos om dit ­later te verlaag.

Spesiale fokus

Braaidag-bykosse

'n Lekker en maklike bykos by 'n braai is amper net so belangrik soos daai tjoppie.

Charley smag na Afrika

Charley Boorman smag na die vryheid wat jy net op 'n motorfiets in Afrika kan kry.

Jack Parow kap ’n braai

Die kletsrymer, Jack Parow, is ook ’n hip-hoppende braai-aktivis.

Toksiese tampon-skok

’n Tienermeisie in Brittanje is byna dood in 'n uiters ongewone geval van bloedvergiftiging...

 

Jan se kole sis vir Braaidag

Jan Scannell, oftewel Jan Braai, praat hier oor sy erfenis en liefde vir braai.

Nie genoeg hulp vir tiener-selfmoord

Tieners met selfmoordneigings kry nie genoeg hulp nie.

Híér speel ons

Kan werk groter pret as enige pret self wees? As jy by Grid in Johannesburg werk, beslis.

Gouestroopkluitjies

Maak enige bitterbek kinderlik gelukkig met hierdie treffer! Klik hier vir die resep.

 
 
My News Header

Wie bewaar Soweto se erfenis dan?

Simon Riekert 12 menings | 242 keer gelees |

Nuus24-gebruiker Simon Riekert vertel van 'n ontstellende besoek aan 'n erfenisterrein in Soweto.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-21°C Sunny. Mild. Pta: 13-24°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 10-22°C Showers late. Broken clouds. Cool. Bfn: 5-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-21°C Partly cloudy. Cool. PE: 13-21°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 8.12 1.75% Goudmynesektor
Rand/£ 12.53 1.35%   2963.90 0%
Rand/€ 10.96 1.71% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1656.85 -5.2%   30061.21 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2008
R 119,899.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Impact MY10
2010
R 145,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.6 Base 5-dr
2011
R 143,499.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Jou blaaskans

Speletjies
 
Men
Women
Kom ons Kliek

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.