mytyd

Laat die poppe dans

2011-09-17 15:52

Realiteitsprogramme soos Dancing with the Stars en So You Think You Can Dance op TV maak mense weer bewus van dans en baie van ons wens heimlik ons kon só oor ’n dansvloer beweeg.

Vlieger kry nie 'n pas nie

2011-09-17 15:52

Eers toe Vlieger die buisligte en die blou Yskor-inkstempels op die geriffelde sinkplate bo sy kop sien, het hy besef hy is nie in sy bed by die huis nie.

flieks: Voorspelbare pad na liefde

2011-09-17 15:52

Wat gaan aan met die rolprentmakers? Ons het die boodskap gekry – seks kan lei tot liefde.

Kaalvoet in jou skoene

2011-09-17 15:52

Die wêreld se tweede grootste vervaardiger van sporttoebehore, Adidas, het onlangs vir die eerste keer sy “kaalvoet”-sportskoen bekend gestel.

Heilie se vinnige Kerrie-lensie-groentegereg

2011-09-17 15:52

Ek verkies die gereg met die aartappels, maar dit kan net so goed met pasta vervang word.

reis: Hansie slim berg wil klim...

2011-09-17 15:52

Musiek gee vir my dimensie aan ’n moment. Musiek verpersoonlik ’n mens se gevoelens. Musiek maak onthou. Musiek maak verlang. Musiek maak reis.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Albert Morland oor Albert

2011-09-17 15:52

Albert het onderwys aan Tukkies studeer en daarna het hy in 1986 begin skoolhou en geografie en toerisme as vakke gegee.

Artha Aartappel: effe dik gedy

2011-09-17 15:52

Vir my is dit maklik, want as ek vir my ’n meisie tussen groente moes kies, sou dit Artha Aartappel wees.

Gesels twak met 'n kenner

2011-09-17 15:52

Ek hoor die woorde van Laurika Rauch se Stuur groete aan Mannetjies Roux in my agterkop, veral die deel van die soet koffiedrinkery met die een oog toe, toe ek by die pyp­maker Ebenhart Botha op Calitzdorp inloer.

wyn: Rijkdom in Tulbagh...

2011-09-17 15:52

Ons staan in die hartjie van die groot, sentrale Tulbagh-vallei, omring deur legendariese bergtorings, sekerlik een van die mooiste plekke in Suid-Afrika.

binne rapport

Jippie! Dis die roomyskar!

2011-09-10 16:47

Daar is min mense wat nie nostalgies raak wanneer hulle op ’n warm somermiddag die geblikte deuntjie van die roomyskar in die straat hoor nie.

9/11 op die silwerdoek

2011-09-10 16:47

Vandag 10 jaar gelede het mense geskok toegekyk hoe twee vliegtuie in die World Trade Center in New York vasvlieg. Dié terreur-aanvalle het die Amerikaanse psige permanent verander. Jake Coyle van die Associated Press het gaan kyk watter uitwerking dit op Hollywood gehad het.

Simbool van vervloë era

2011-09-10 16:47

Ná 80 jaar hou die gebou steeds die tydrekord vir bouwerk van sy aard: Dit het slegs 11 maande geduur van die eerste staalpilare op 7 April 1930 staan gemaak is tot die gebou op 31 Maart 1931 aan die eienaar oorhandig is.

Jenewer se parfuum

2011-09-10 16:47

Gewoonlik vra aanhangers bloot om ’n “G&T;”. Dalk noem hulle die handelsnaam. Mense is baie lojaal oor dié dinge, maar loop dan dalk die avontuur van jenewer se verskeidenheid mis.

Hoe vreemder hoe beter...

2011-09-03 19:10

Watwou honde en katte?…?deesdae is eksotiese troeteldiere baie meer van ’n so­sia­le stelling en modegier as oubaas se honne of ounooi se kietsiekat. En ja, wat is nou méér eksoties as ’n groot glaskas in jou sitkamer waarin ’n groot, ge­vaar­like mamba of adder lê en wag om uitgehaal en aan jou gaste vertoon te word?

 

Steve Jobs se sake-erfenis

2011-09-10 16:47

Die New York Times wys daarop dat sy naam as uitvinder op 313 patente verskyn – en sy voorliefde vir die dramatiese plaas hom in die historiese spektrum êrens tussen Thomas Edison en Walt Disney.

Saam... die hele pad

2011-09-10 16:47

Toe Derek Watts en Malcolm Lange onlangs saam-saam oor die eindstreep in die Lost City-fietswedren by Sun City gery het, kon mens op ’n myl sien daar is ’n goeie vriendskap aan die broei.

As klein té klein word

2011-09-10 16:47

Soms voel ’n mens lus om die berge in te hardloop wanneer mense agter elke woord ’n -kie of ’n -tjie indruk om daarvan ’n verkleinwoordjie te maak. Maar as dié soort ding hom vang, hardloop Willie Strauss kombuis toe en bak koekIES?… om die lewe draaglik te maak.

Rubriek: Vark in die Verhaal

2011-09-10 16:47

In so ’n bakkie sit ’n mens hogerig; jy moet byna met ’n steppie in hom opklim, en nog voordat die enjin die eerste keer brul, voel ’n mens jou bo ander padgebruikers verhewe.

Soet klanke uit optelgoed

2011-09-03 19:10

Die meeste mense sal haar “instrumente” net weggooi, maar vir Terry Dame is elke weggooi-ding dalk ’n instrument wat die mooiste klanke kan voortbring.

Weather
Lottery
Cpt: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 9-24°C Sunny. Mild. Bloem: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-22°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 12-20°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

VAT Specialist

Johannesburg, South Africa
Network Finance Sunninghill
R400000 - R500000

International Tax Specialist

Johannesburg, South Africa
Network Finance Sunninghill
R450000 - R550000

African Tax Accountant

Johannesburg, South Africa
Network Finance Sunninghill
R450000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GLE MY02
2003
R 89,990.00

CHEVROLET

Spark 1.0 LS 5-dr MY06
2009
R 66,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mozambique

Reignite your romance at Mozambique's Massinga Beach Lodge from R9481 per person sharing for 5 nights. Includes ocean front room, full board, return flights, transfers. Book Now!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Bespaar op elektroniese ware

Bespaar tot R1 500 op elektroniese ware in die lente-uitverkoping. Solank voorraad hou. Koop dit nou.

Vuurwarm nuwe uitreikings op DVD en Blu-ray

Kry die beste van die beste DVD’s vanaf R90,95. Aflewering binne 24-uur op nuwe uitreikings. Koop dit nou!

Lost In The Fall

Die Dirty Skirts se derde poging is ’n keerpunt - ’n soort oorgang tot ’n nuwe rigting en dit is ’n goeie ding dat dit nou gebeur. Koop dit nou.

An Inconvenient Youth

Lees alles oor Julius Malema en die 'nuwe' ANC in Fiona Forde se boek. Koop dit nou.

FIFA 12

FIFA 2012 beskikbaar in meeste formate. Vanaf R278,95. Plaas jou vooraf-bestelling nou.

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.