24games Ancestry24 Answerit Blueworld Careers24 Channel24 Fin24 Sake24 Food24 GoTravel24 Health24 Kalahari.net Mobile My Account News24 Nuus24 Parent24 Property24 Spaces Sport24 Weather24 Wheels24 Women24
Gulsigheid tap hulpbronne

Mense wat meer word en mense wat meer wil hê, vorm die kern van die wêreld se...

Regsraamwerk om nog 'n krisis te keer

Die krisis wat die finansiële markte tussen 2008 en 2009 geskud het, lei stee...

Data verskaf deur McGregor BFA
All data is delayed
Besig om te laai...
Markte

Marcus is bekommerd oor die rand

Sep 23 2011 07:00

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers gister onveranderd gelaat op 5,5%, maar die agterdeur oop gelos om dit ­later te verlaag.

Markte

Beurse wêreldwyd in die rooi

Sep 23 2011 07:00

Angstige beleggers het gister opnuut hul geld uit aandelemarkte onttrek en aandelebeurse het wêreldwyd in die rooi gesluit.

IKT

Naspers verkoop MXit

Sep 23 2011 07:00

Die gewilde kletsdiens MXit het ’n nuwe baas en eienaar gekry.

Gesondheid

Gesondheid: Samewerking gevra

Sep 23 2011 07:00

Die hervorming van die gesondheidsektor moet wegdoen met die stelsel waar rykes in private hospitale bedien word en armes in staatshospitale, maar dit beteken nie dat die private sektor vernietig moet word nie.

Ekonomie

Openbare werke nou kláár gemelk

Sep 23 2011 07:00

Die land kan nie bekostig dat die departement van openbare werke deur tenderpreneurs gemelk word nie. “Tenders is dikwels in die verlede aan mense toegeken wat nie die vaagste benul het wat hulle doen nie.

Markte

Staat kniehalter die ekonomie

Sep 23 2011 08:00

Die regering beperk groei deur sy toenemende betrokkenheid by die ekonomie en sy “rampspoedige” teikens vir werkskepping.

 
Ekonomie

SA het nou minder kinders, bejaardes

Sep 23 2011 08:00

Suid-Afrika het vir die eerste keer in amper twee dekades meer mense wat kan werk as “afhanklikes”, soos kinders en bejaardes.

Ekonomie

Klagtes stroom in oor staatsdiens

Sep 23 2011 08:00

Die Staatsdienskommissie het in die afgelope boekjaar sy hande vol gehad met klagtes oor die onetiese optrede van staatsamptenare.

Rubrieke

Rubrieke

Gulsigheid tap hulpbronne

Mense wat meer word en mense wat meer wil hê, vorm die kern van die wêreld...

Rubrieke

Regsraamwerk om nog 'n krisis te keer

Die krisis wat die finansiële markte tussen 2008 en 2009 geskud het, lei...

Rubrieke

Hewige 2012-staakseisoen voorspel

Die jaar se loononderhandelinge is feitlik agter die rug en dit lyk asof...

Binne Sake24.com

 
Mynwese

Kosteskatting vir ResGen styg

Sep 23 2011 09:35

Die eerste fase van Resource Gen­eration (ResGen) se Boikarabelo-myn in die Waterberge gaan nou eers in 2014 begin steenkool produseer pleks van in 2013.

Maatskappye-Kitsblik

Groensake

Mense wat meer word en mense wat meer wil hê, vorm die kern van die wêreld se hulpbronprobleem. Aan eersgenoemde is China met sy eenkindbeleid nie bang om iets te doen nie, maar dit het onbedoelde gevolge, soos die maatskaplike probleme inherent aan ’n oormaat jong, rustelose onge... Lees hulle blog...

Onlangs opgedateer

Regstellings

Sake24.com is daartoe verbind om joernalistiek van hoë kwaliteit te lewer. Indien ons 'n fout begaan, lig ons asb. in deur 'n e-pos te stuur na regstellings@sake24.com.

Ons sal die fout regmaak, en onderworpe aan redaksionele diskresie, die regstelling in dié boks plaas en lesers na die regte berig verwys.

Wat dink jy?

Dink jy elektrisiteit uit dieremis is ‘n werkbare idee?

Vorige uitslae · Waaroor sal ons stem?

Lees dié artikel in FinWeek

Finweek

Maak geld (al verdien jy dit nie)

Jul 28 2011 00:00

Die konsensusmening van ontleders, ekonome en ander waarsêers is dikwels vir die deelnemers aan aandeel-, valuta- en geldmarkte belangriker as die werklike gebeure self. Meer...

Loading...