Rugby-wêreldbeker

Geen Beast of Bakkies in Springbokspan

2011-10-05 20:16
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Mank McCaw draf voor teen Poemas
Mank McCaw draf voor teen Poemas

Die All Black-kaptein Richie McCaw sal met 'n pynlike voetbesering in die Wêreldbeker-wedstryd teen Argentinië in Auckland uitdraf.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Kaapstad – Peter de Villiers en sy mede-afrigters het Woensdagaand (SA tyd) die Springbokspan aangekondig wat Sondag teen die Wallabies sal uitdraf in die kwarteindronde van die wêreldbeker-rugbytoernooi.

Mees opmerklik is die afwesigheid van Bakkies Botha en Tendai “Beast” Mtawarira in die 22-tal.

Die afrigters het ook vier voorspelers en drie agterspelers op die plaasvervangerbank gekies. Dit beteken dat Gio Aplon weer ‘n kans kry om sy staal van die plaasvervangerbank af te toon.

Die 22-tal is:

15. Patrick Lambie, 14. JP Pietersen, 13. Jaque Fourie, 12. Jean de Villiers, 11. Bryan Habana, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Schalk Burger, 6. Heinrich Brüssow, 5. Victor Matfield, 4. Danie Russouw, 3. Jannie du Plessis, 2. John Smit (kaptein), 1. Gurthrö Steenkamp.

Plaasvervangers:

16. Bismarck du Plessis, 17. CJ van der Linde, 18. Willem Alberts, 19. Francois Louw, 20. Francois Hougaard, 21. Butch James, 22. Gio Aplon

- Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter
 

Ons is in die proses om ons kommentaarfasiliteit op te gradeer en sal binnekort ‘n intekenfasiliteit alleenlik vir Facebook-gebruikers op ons netwerk bekendstel, wat die gebruikerservaring op ons webwerwe en dienste sal verbeter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 9-24°C Sunny. Mild.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-26°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-27°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 
Wedstryddatums
08 October 2011
Ireland v Wales 07:00
England v France 09:30
09 October 2011
South Africa v Australia 07:00
New Zealand v Argentina 09:30
15 October 2011
Winner QF1 v Winner QF2 10:00

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A1 1.4T FSi Attraction 3-dr S-Tronic
2011
R 293,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline
2011
R 129,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Pay for two nights stay for three at this gorgeous Cape Town hotel from R3091 per person sharing. Includes return flights, taxes and 2-days car hire with 200kms free per day. African Pride Crystal Towers

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

Skylanders Spyro's Adventure

Plaas jou voorafbestelling nou

Gee lewe aan jou speelgoed met jou videospeletjie-konsole. Beskikbaar 14 Oktober. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.