Cele: 'Ek is nie gevra om te bedank'

2011-10-06 13:39
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het gesê hy gaan nie sy werk los voor al sy werk nie afgehandel is nie.

Cele het ook ontken dat hy deur pres. Jacob Zuma gevra is om te bedank.

Cele is onder skoot nadat adv. Thuli Madonsele, Openbare Beskermer, bevind het hy was betrokke by die ondertekening van kontrakte vir polisiekwartiere in Pretoria en Durban wat R1,7 miljard beloop.

Die polisiehoof is glo deur Zuma gevra om redes aan te voer hoekom hy nie geskors moet word nie.

Cele het Donderdag Browns Farm in Philippi besoek en hy is betrokke by stop-en-soek-operasies. Hy sal na verwagting ook Nyanga en Khayelitsha besoek.
 
– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: bheki cele  |  jacob zuma  |  sapd

Ons is in die proses om ons kommentaarfasiliteit op te gradeer en sal binnekort ‘n intekenfasiliteit alleenlik vir Facebook-gebruikers op ons netwerk bekendstel, wat die gebruikerservaring op ons webwerwe en dienste sal verbeter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

diewitbaas sê... @legens - wanneer jy eendag van jou vrou skei, is sy darem nogsteeds jou sussie. Jy kan my enige tyd op my naam noem, naamlik BAAS, jou snot! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 15-22°C Sunny. Mild. Pta: 10-26°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-23°C Sunny. Mild. Bfn: 8-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 14-25°C More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2006
R 79,900.00

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
1998
R 89,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.6i Trendline MPV
2011
R 239,400.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Pay for two nights stay for three at this gorgeous Cape Town hotel from R3091 per person sharing. Includes return flights, taxes and 2-days car hire with 200kms free per day. African Pride Crystal Towers

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

The Lion King

Nou op voorafbestelling

The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.