wêreld

Charles en Camilla kom kuier

2011-10-14 11:29

Prince Charles en sy vrou Camilla, die Hertogin van Cornwall, besoek Suid-Afrik in November.

Moeammar Ghaddafi

Ghaddafi se seun in Sirte vasgetrek

2011-10-14 00:00

Mo’tassim Ghaddafi, seun van kol. Moeammar Ghaddafi, is glo gister in Sirte deur soldate van die Libiese oorgangsraad gevang nadat hy probeer het om saam met ’n gesin in ’n motor uit die stad te vlug, het amptenare van die Nasionale Oorgangsraad (NOR) gesê.

Tientalle beseer toe aardbewing Bali ruk

2011-10-14 00:00

Tientalle mense is beseer en toeriste het gister uit hul hotelle gevlug toe Indonesië se vakansie-eiland Bali deur ’n aardbewing van 6,2-sterkte getref is.

Mount Everest

Toiletgewoontes groot probleem op Everest

2011-10-13 13:10

’n Omgewingsgroep het die Nepalese regering versoek om dit te oorweeg om draagbare toilette op die berg Everest te installeer vir klimmers wat hulself op die dak van die wêreld moet ledig.

Kaptein van gestrande skip in hegtenis

2011-10-13 00:00

Die Filippynse kaptein van ’n skip wat op ’n klipbank vassit is in heg­tenis geneem ná sowat 70 houers in die onstuimige see beland en olie op strande uitgespoel het.

Baghdad bomb blast

Bomme ruk weer treinspoor by Berlyn

2011-10-13 00:00

Petrolbomme het gister vir die tweede agtereen­volgende dag op die treinspoor tussen Berlyn en Hamburg in Duitsland ontplof.

 
Katastrofe dreig by Nieu-Seeland:

Katastrofe dreig by Nieu-Seeland:   ’n Helikopter van Nieu-Seeland se lugmag laat sak ’n bergingskenner tot op die gestrande vragskip Rena, sowat 22 km van Tauranga aan die ooskus van North Island in Nieu-Seeland. Bergingskenners het gister gesê olietenks aan boord van die Rena, wat meer as ’n week gelede die Astrolaberif getref het, kan in die helfte breek nadat dit onder die onstuimige see deurgeloop het. Intussen het die skip se eienaars om verskoning gevra vir die groot klonte olie wat op strande uitgespoel het. Foto: Reuters

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Bullet shooting

Amerikaner skiet agt dood in aanval op stampvol salon

2011-10-14 00:00

Elke haarkapperstoel was vol in Salon Meritage toe ’n gewapende man by die deur ingebars en losgebrand het.

Saoediese owerheid dreig met vergelding

2011-10-13 00:00

Saoedi-Arabië het gewaarsku Iran “sal die prys betaal” vir ’n beweerde komplot om sy ambassadeur in Washington te vermoor.

Belgian flag

Akkoord kan koalisievorming in België steun – of die staat se einde inlui

2011-10-13 00:00

België het vandeesweek moontlik opnuut ’n verdere stap in die rigting van sy ontbinding gegee. ’n Akkoord is tussen die meeste Vlaamse (Nederlandstalige) en Waalse (Franssprekende) partye bereik oor ’n grondige hervorming van die Belgiese staat.

Lottery

Britse paartjie wen meer as £100m. in lotery

2011-10-12 00:00

’n Paartjie van Oos-Engeland is Brittanje se derde grootste boerpotwenners nadat hulle meer as £100miljoen (meer as R1,2miljard) in Vrydag se Euromiljoene-lotery gewen het.

binne die burger

 
Weather
Lottery
Cpt: 14-19°C Sunny. Mild. Pta: 15-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 12-27°C Sunny. Pleasantly warm. Bloem: 11-26°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 17-24°C Showers late. Afternoon clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C200 K Classic Estate MY08 AT
2008
R 269,950.00

SUZUKI

Alto 1.0 GL 5-dr
2011
R 84,990.00

CHEVROLET

ORLANDO 1.8LT
2011
R 254,994.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Spend two nights revelling in the convenience and luxury of the Gateway Hotel in Umhlanga from R2433 per person sharing. Includes flights, car rental and accommodation. The Gateway Hotel

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

The Lion King

Nou op voorafbestelling

The Lion King is weer beskikbaar op 21 Oktober 2011. Nou vanaf R89,95. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.