Nóg 'n meisie by dié skool gegryp

2011-10-19 13:00

Nóg 'n meisie is vandag gegryp by die hoërskool Die Burger, waar Louise de Waal verlede week ontvoer en later vermoor is.

Suid-Afrika

VIDEO: Coldplay se nuwe video, hier geskiet

2011-10-19 15:06

Hier is Coldplay se splinternuwe musiekvideo, met beeldmateriaal van Suid-Afrika en Londen.

Suid-Afrika

Eskom: 25% styging dalk nie meer nodig

2011-10-18 22:29

Dit sal dalk nie meer vir Eskom nodig wees om elektrisiteitstariewe in 2013 en 2014 met 25% per jaar te verhoog soos vroeër aangedui is nie.

Wêreld

VIDEO: Chinese dogtertjie stabiel na sy omgery en in pad gelos is

2011-10-19 10:16

Die twee-jarige Chinese dogtertjie Yue Yue, wat bebloed in die pad gelos is nadat 'n voertuig oor haar gery het, is volgens Chinese media in 'n stabiele toestand in die hospitaal. Australiese media berig egter dat sy dood is.

Sport

FIFA-omkopery: Blatter gaan dokumente vrystel

2011-10-19 12:51

Die president van die sokkerbeheerligaam FIFA, Sepp Blatter, gaan vra vir die vrystelling van hofdokumente wat kan onthul dat senior amptenare by die wêreldliggaam tydens die 1990s omkoopgeld ontvang het in ruil vir die toekenning van televisie-en borgskapregte in die tyd.

 

Alles-in-een...   Hugo Barra, hoof van Google se Android departement, wys hoe inligting tussen twee Galaxy Nexus fone sonder kabels uitgeruil word. Dié foon, die eerste met die sogenaamde Android 4.0 Ice Cream Sandwich tegnologie, werk met Google se nuutste operasionele sisteem en dit kombineer die funksies en sagteware van slimfone en tablet-rekenaars. REUTERS

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wêreld

Plaas-eienaar dood: bere, wolwe op straat

2011-10-19 09:57

Tientalle diere het van 'n eksotiese plaas in die Amerikaanse deelstaat Ohio ontsnap en die eienaar se lyk is op die eiendom aangetref.

Wat sê jy?

Wie gaan die Wêreldbeker-stryd wen?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Hier kom Polokwane II, die ANC-opvolgfliek

Daar blyk ’n groeiende konsensus te wees dat pres. Jacob Zuma in Desember aanstaande jaar tog om die leierskap van die ANC uitgedaag gaan word wanneer die party in Mangaung vir sy vyfjaarlikse verkiesingskonferensie saamtrek.

 
Suid-Afrika

Witskrif oor klimaatsverandering ‘baan weg na ’n groen ekonomie’

2011-10-19 00:00

Die witskrif oor klimaatsverandering is Suid-Afrika se eerste stap in die rigting van ’n lae koolstof-ekonomie.

binne die burger

Wêreld

Hoop vlam op ná vrylatings

2011-10-19 00:00

Die vrylating gister van ’n enkele Is­raelse soldaat in ruil vir altesaam 1027 Palestynse gevangenes is wêreldwyd verwelkom as ’n stap om spanning in die Midde-Ooste te help verlig.

Nog in die Afdeling

Sake

NUM wil oorlog maak oor Xstrata se Esop

2011-10-19 08:07

Die myngroep Xstrata het gedreig om sy voorgestelde aandeleskema vir werkers (Esop) eenvoudig terug te trek nadat ’n dispuut daaroor vandeesweek op ’n beskermde staking uitgeloop het.

Nog in die afdeling
 

Sport

Droewige nuus wag op Springbokke as Drake Aussies klop

2011-10-19 00:00

Hulle noem dié ding deesdae die “Brons-eindstryd”, maar ewe min as wat ’n roos sal begin stink as jy dit ’n vrot eier noem, ruik ’n vrot eier lekker as jy dit tot roos herdoop.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Erasure se nuutste wys duo bly vars

2011-10-19 00:00

Met albumverkope van meer as 25miljoen eksemplare in sowat 25 jaar kan Erasure gerus “nee” vir aftree-praatjies sê.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Sanral vinnig op pad na ’n wit olifant

2011-10-19 00:00

Alle Wes-Kapenaars behoort die Kaapstadse stadsraad te ondersteun in sy aansoek om Sanral se planne met tolpaaie hier te keer.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Handige kontakte

Diens, aflewering, advertensies, nuuswenke. Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Jip!

Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 

Telbord deur SuperSport

My News Header

Sanral vinnig op pad na ’n wit olifant

BOONTJIE 1 menings | 657 keer gelees |

Alle Wes-Kapenaars behoort die Kaapstadse stadsraad te ondersteun in sy aansoek om Sanral se planne met tolpaaie hier te keer.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 12-18°C High level clouds. Mild. Pta: 13-24°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 9-20°C Morning clouds. Refreshingly cool. Bloem: 8-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-20°C Showers early. Decreasing cloudiness. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 8.03 -0.29% Goudmynesektor
Rand/£ 12.68 -0.92%   2812.92 0.95%
Rand/€ 11.07 -0.67% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1645.65 -0.52%   31167.32 0.36%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.4 Ambiente 5-dr MY08
2010
R 135,000.00

HONDA

Civic 1.8 VXi MY10 5-dr AT
2011
R 249,950.00

HONDA

Jazz 1.5 EX 5-dr AT
2009
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Book Now!

Rejuvenate at Madikwe's stunning Etali Lodge from R2488 per person sharing. Includes accommodation, all meals, local drinks, safari activities and a 1-hour wellness treatment. Rejuvenate at Etali

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nuwe boekvrystellings

100de nuwe boeke vir die somer nou beskikbaar. Koop dit nou.

Battlefield 3 kan vooraf bestel word

Beskikbaar in alle formate. Word op 28 Oktober vrygestel. Vanaf R324.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

The Lion King kan vooraf bestel word

The Lion King is weer op 21 Oktober beskikbaar. Vanaf R89.95. Plaas nou jou voorafbestelling.

Nuut! Geskenke by kalahari.com

Verruklike geskenkpakke, pragtige blomme en wonderlike geskenkidees vir alle geleenthede. Doen nou inkopies.

Samsung Series 9-notaboekrekenaar

Bestel hierdie sjiek en slank notaboekrekenaar gemaak van Duralumin vir R13 999. Weeg minder as 1.5kg. Koop dit nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

Winskopie van die week

Tot 50%-afslag op spesiale uitgawe-speletjies

Word deel van die spel met ons massiewe besparing op spesiale uitgawe-speletjies. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

    stormi
    Ouderdom: 23
    Geslag: Female
    Plek: Western Cape - Rest
  • top-gebeurtenis

    Kings of Leon
    Wanneer: 26 Oct 2011 - 29 Oct 2011
  • top-galery

    Chrome
    Wanneer: 05 Oct 2011
    Aantal fotos: 85
  • top-video

    Beyonce - Love On Top
    Gekyk: 779
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.