Rassisme by krieket pla

CGJ 2 menings | 917 keer gelees

Ek wil hiermee my ontevredenheid uitspreek oor die rassistiese opmerkings en vryheidsliedere wat deur sommige groepe by die krieketwedstryd tussen SA en NZ gesing is.

Dokter kry nie salaris

Bekommerd en keelvol 324 keer gelees

Ons seun is ook ’n dokter wat nou moet “baklei” en sukkel om sy agterstallige helfte van sy Desember-salaris te kry.

Polisie gee nie om nie

Willem Pretorius 2 menings | 1027 keer gelees

Maandag omstreeks 22:05 het ek van Vereeniging na die Koppies-Sasolburg-Heilbron-kruising gery en nadat ek links gedraai het in die rigting van Heilbron, deur ’n versperring gery wat nie ligdag daar was nie.

Verdien ek dan misdaad, omdat ek nie wit is nie?

Nie-wit misdaadslagoffer 21 menings | 1008 keer gelees

Ongelukkig woon ek in ’n provinsie waar mense (meer as in ander provinsies) glo misdadigers teiken wit mense – of die wat hulself as wit beskou.

Breek lansie vir hospitaal

Corry van Essen 231 keer gelees

Ek wil vandag lansie breek vir die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein.

Kategismus 450jaar oud

Jan Venter 4 menings | 333 keer gelees

Die afgelope Vrydag (19 Januarie) was dit 450 jaar dat die Kategismus van Heidelberg deur die Protestantse Kerke in gebruik geneem is.

Feite sonder histerie oor ANC se sakeforum

Renier Schoeman, Daryl Swanepoel 6 menings | 361 keer gelees

Berigte dat pres. Jacob Zuma “gelooi” word oor sy “belofte” aan sakelui verdien kommentaar.

Stories wat jou dag maak

Louis Heunis 1 menings | 158 keer gelees

Dit maak my dag se koerantlees die moeite werd!

Word wakker, mense!

S. Basson 2 menings | 492 keer gelees

Ek stem heelhartig saam en ek dink so sal vele ander Afrikaners ook saamstem dat die doodstraf al ding is wat ons kan red.

Gebed vir mooi toekoms vir Thabahutsi

Madré 2 menings | 460 keer gelees

Maria bring vandag haar kleinkind, Thabahutsi, om my te “kom sien”. Sy is 18 maande oud, weier om te eet en suig aanhoudend aan ’n bottel koeldrank.

Daar is wel taalleiers

Voetsoldaat 2 menings | 68 keer gelees

Ek stem saam (en dus gebruik ek ’n skuilnaam). Dit sou goed gewees het as daar ’n sterk leier was met prestige en veral met die mag om iets te doen.

 

Wat het van Ace se beloftes geword?

Antoinette Schoeman 179 keer gelees

Deur die Vrystaat gons dit dat Ace Magashule deur ’n revolusie in die gesig gestaar word met die gewelddadige protesaksies wat nou plaasvind.

Om beloon te kan word

T.J.K. Visser 132 keer gelees

Hoe bly is ek nie vanoggend dat ek nie nodig het om ons geagte president of wat hy gesê het te verdedig nie.

Afrikaans is lekker

Pieter F. Smith 162 keer gelees

Baie geluk aan mnr. Terblanche vir sy sinvolle bydrae in belang van die handhawing van Afrikaans en sy positiewe standpunte oor die hele aangeleentheid.

Wat gaan aan in ons mooie land?

Antoinette Schoeman 3 menings | 262 keer gelees

Die jaar 2012 was sekerlik een van die slegste, negatiefste jare van alle jare! Aan die einde van 2011 het ek nog groot gedroom oor my pragtige land Suid-Afrika.

Creare en verhoudinge

Renshia 8 menings | 179 keer gelees

Ek is al jare by Creare en kan getuig van die wonderlike werk wat Jesus Christus in my en ander se lewe doen.

Verander liefs Milnerweg

Amos van der Westhuizen 4 menings | 393 keer gelees

Met die koms van die nuwe Suid-Afrika moes Voortrekkerstraat in Bloemfontein dringend plek maak vir Nelson Mandela.

Sal ons land se hoof dán praat?

Pro- wettige regstelling 221 keer gelees

Dit voel vir my of die jagseisoen vir 2013 reeds óóp is. Ek verwys na die vrye jag om onskuldige individue, plaasgesinne en weerlose mense te vermoor.

Skole se giftige slange

Ann 1 menings | 505 keer gelees

Mnr. Smith is reg as hy sê mense verloor hul morele waardes as hul verbeelding hulle vertel hulle is beter as ander.

Elimineer die verdedigers!

Theuns Botha 1 menings | 256 keer gelees

As ons aanval en ons is nog ver van die opponent, gee ons die bal vinnig uit na die vleuel en al die verdedigers skuif saam met die bal en druk die vleuel dood.

Om te onthou en te vergeet, ’n dekade later

Louis Heunis 1 menings | 308 keer gelees

Maar hy kan nie regtig meer onthou hoekom hy daaroor gelieg het nie. Nee wag, miskien was dit omdat almal sy kaptein die skuld gegee het. Of nee wag...

Nuutste Briewe-kommentaar

connie.breedt.3 sê... Ja ek sal graag wil hoor wat gesing was? Ek stel baie belang. Dit moet uitgeroei word. Ek stem saam met jou. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 17-35°C Sunny. Extremely hot.
Jhb: 16-29°C Sunny. Pleasantly warm. Bfn: 19-34°C Sunny. Extremely hot.
Dbn: 19-34°C Sunny. Hot. PE: 17-26°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Cycle Tour luxury

Taking on the Cape Argus Pick n Pay Cycle Tour this year? Treat yourself to a bit of luxury from R4240 per person sharing. Including flights, car rental and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Troeteldiere

Kry die beste troeteldiervoorraad met handelsname soos Rogz, Wagworld en MC Pets-produkte vir jou wollerige vriend. Koop nou

Grammy’s

Luister na die musiek wat benoem is vir een van die gesaghebbendste pryse in die bedryf. Koop nou

Dead Space 3

Sluit aan by Isaac Clarke en die gewetenlose soldaat, John Carver, op ’n reis deur die ruimte op soek na die bron van die Necromorph-plaag. Koop nou

2013 Oscar-benoemde prente

Kry die rolprente wat benoem is as die beste in Hollywood. Koop nou

Opvoedkundige speelgoed

Help jou kind se ontwikkeling met speelgoed wat pret is, sowel as opvoedkundig. Koop nou

Crysis 3

Vanaf R359,95

Word bekend gestel in Februarie 2013. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.