Vorige Meningspeilings

20 January 2013

Dink jy minderjariges gaan nou, omdat die wet ongeldig verklaar is, meer kafoefel?

Vir seker! 21% 962 stemme

21

Nee, ek glo nie. 8% 390 stemme

8

Hulle het hulself nog nooit aan wette gesteur nie. 71% 3323 stemme

71

16 January 2013

Het jy al kos gekoop wat maaiers ingehad het?

Ja. 20% 579 stemme

20

Nee. 46% 1304 stemme

46

Wie weet? Dis 'n moontlikheid. 34% 970 stemme

34

15 January 2013

Is jy gay?

Ja. 5% 124 stemme

5

Nee. 92% 2389 stemme

92

Ek is biseksueel. 3% 70 stemme

3

14 January 2013

Is jy 'n bloedskenker? Indien ja, hoeveel eenhede het jy al geskenk?

Nee, ek is nie. 60% 1091 stemme

60

Minder as 25 eenhede. 12% 223 stemme

12

Meer as 25. 7% 133 stemme

7

Meer as 50. 8% 141 stemme

8

Meer as 100. 5% 88 stemme

5

Ek is 'n skenker, maar het geen idee hoeveel ek al geskenk het nie. 7% 131 stemme

7

11 January 2013

Aan watter bloedgroep behoort jy?

Bloedgroep A 28% 945 stemme

28

Bloedgroep B 11% 354 stemme

11

Bloedgroep AB 5% 182 stemme

5

Bloedgroep O 41% 1381 stemme

41

Ek weet nie. 15% 486 stemme

15

09 January 2013

Wat is jou gunsteling-rolprentgenre?

Aksie 26% 692 stemme

26

Romantiese komedies 22% 569 stemme

22

Komedie 17% 434 stemme

17

Drama 11% 290 stemme

11

Ek kyk nie eintlik flieks nie. 16% 408 stemme

16

Ek is gek na fliek en sal enigiets kyk. 8% 222 stemme

8

07 January 2013

Hou jy tot dusver by jou voornemens vir 2013?

Ja, ek doen baie goed! 15% 242 stemme

15

Ek probeer, darem al so 50% minder oortredings as in 2012. 8% 130 stemme

8

Dit het nie gewerk nie. Op 1 Januarie het ek weer van die wa afgeval. 3% 54 stemme

3

Ek maak nooit enige nuwejaarsvoornemens nie. 74% 1212 stemme

74

03 January 2013

Is jy positief oor die jaar wat voorlê?

Ja, ek dink dit gaan ’n goeie jaar wees. Ek sien uit. 58% 1032 stemme

58

Die jaar het al klaar goor begin. 11% 197 stemme

11

Nee, maar dalk word ek aangenaam verras. 31% 555 stemme

31

01 January 2013

Hoe lyk jou begroting vir Januarie?

Heel goed, ek het mooi met my geldjies gewerk. 38% 669 stemme

38

’n Katastrofe, dit gaan `n baie lang maand wees. 22% 385 stemme

22

Ons het nie vroeër in Desember salaris gekry nie en het dus nou weer geld gekry. 4% 64 stemme

4

My begroting is altyd bedenklik - maak nie saak watter maand dit is nie. 37% 643 stemme

37

30 December 2012

Hoe gaan jy 2013 verwelkom?

Met `n groot partytjie! 6% 71 stemme

6

Stil by die huis - saam met vriende en/of familie. 44% 493 stemme

44

Ek is min gepla om die nuwe jaar in te wag. Ek slaap gewoonlik al voor 00:00. 50% 564 stemme

50

Weer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 17-35°C Sunny. Extremely hot.
Jhb: 16-29°C Sunny. Pleasantly warm. Bfn: 19-34°C Sunny. Extremely hot.
Dbn: 19-34°C Sunny. Hot. PE: 17-26°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Structural Engineer/Technologist

East London
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R550000

Resident Engineer

East London
Communicate Cape Town Engineering
R350000 - R570000

Mechanical Intro

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R750000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Cycle Tour luxury

Taking on the Cape Argus Pick n Pay Cycle Tour this year? Treat yourself to a bit of luxury from R4240 per person sharing. Including flights, car rental and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Troeteldiere

Kry die beste troeteldiervoorraad met handelsname soos Rogz, Wagworld en MC Pets-produkte vir jou wollerige vriend. Koop nou

Grammy’s

Luister na die musiek wat benoem is vir een van die gesaghebbendste pryse in die bedryf. Koop nou

Dead Space 3

Sluit aan by Isaac Clarke en die gewetenlose soldaat, John Carver, op ’n reis deur die ruimte op soek na die bron van die Necromorph-plaag. Koop nou

2013 Oscar-benoemde prente

Kry die rolprente wat benoem is as die beste in Hollywood. Koop nou

Opvoedkundige speelgoed

Help jou kind se ontwikkeling met speelgoed wat pret is, sowel as opvoedkundig. Koop nou

Crysis 3

Vanaf R359,95

Word bekend gestel in Februarie 2013. Plaas jou voorafbestelling nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.