Leah is ‘plat op die aarde’

2014-03-08 23:24

Leah Skye Malan

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Terwyl die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius die afgelope week om sy vryheid geveg het in die hooggeregshof in Pretoria, het sy nuwe meisie, Leah Skye Malan, geleer om lewens te red.

Terwyl Samantha Taylor, Pistorius se eksmeisie, in trane getuig het hoe Pistorius haar met die beeldskone model Reeva Steenkamp verneuk het, het Malan in uniform klas gedraf op die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Doornfontein-kampus, waar sy studeer om ’n paramedikus te word.

Hulle is nou net drie maande saam – net so lank soos Steenkamp en Pistorius uitgegaan het voordat Steenkamp verlede jaar geskiet is.

Anders as Steenkamp, wat ’n bekende model was, is Malan “net ’n doodgewone muurblommetjie wat nie van aandag en publisiteit hou nie”,  sê ’n medestudent.

Dit het in die studentegemeenskap gegons oor die verhouding wat verlede week op die lappe gekom het nadat ’n medestudent ’n foto van haar aan ’n Britse poniekoerant verkoop het.

Toe Malan Donderdag hoor joernaliste soek na haar, het sy die kampus haastig verlaat.






Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 13-24°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 11-19°C Breaks of sun late. Mild. Bfn: 13-22°C a few showers. Afternoon clouds. Mild.
Dbn: 16-27°C Morning clouds. Warm. PE: 14-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Mauritius holidays

Check out these great Mauritius holiday specials from R12 875 per person sharing. Includes accommodation, return flights and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tot 40% afslag op buitelewe- en kamptoerusting!

Is jy gek oor die buitelewe? Bespaar tot 40% op buitelewe- en kamptoerusting, wat insluit tente, braaitoestelle, stoele en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

25% op nuwe en topverkoperflieks

Kies uit gewildste titels soos Despicable Me 2, Gravity, Frozen, The Hunger Games: Catching Fire en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Winskopie van die week!

Bespaar R150 op uitgesoekte speelgoed vir alle ouderdomme, nou R99 elk. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

’n Meevallertjie vir boekwurms!

Spandeer meer as R350 in ons boekwinkel en staan ’n kans om 1 van 2 geskenkpakke ter waarde van R5000 elk te wen. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Die medisyne-tassie

Koop 3 en kry die goedkoopste 1 GRATIS. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 25% afslag op troeteldierprodukte

Troeteldierbeddens, bakke van vlekvrye staal, hondehalsbande en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!