Westelike Provinsie beloon sy uitblinkers

annami.mailovich
Nick Koster (heel links), Dewaldt Duvenage, Demetri Catrakilis, JJ Engelbrecht en Siya Kolisi is vyf van die spelers wat gisteraand by die WP Rugbyunie se jaarlikse prysuitdelingsfunksie vereer is. Die vernaamste toekennings was as volg: Spelers se speler van die jaar: Engelbrecht; Beste senior voorspeler: Koster; Beste senior agterspeler: Duvenage; Mees belowende speler: Kolisi; Klubs se speler van die jaar: Catrakilis; Beste o.21-voorspeler: Reuben Johannes; Beste o.21-agterspeler: Tshotsho Mbovane; Mees belowende o.21-speler: Heinrich Steyl; Beste o.19-voorspeler: Rayn Smidt; Beste o.19-agterspeler: Kobus van Wyk; Mees belowende o.19-speler: Dillyn Leyds; Beste vrouespeler: Andrea Stubbs. Foto: yunus mohamed