NOU OP DIE LUG
RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.
MEER INLIGTINGSPITS JOU ORE VIR ...

Oggend op RSG
09:00-12:00 | Vrydag 24 Oktober 2014
Theuns Stoffberg, oud Springbokkaptein en die enigste SA-speler wat die Curriebeker in 3 provinsies se truie gewen het, kuier in die ateljee.
MEER
WAT GEBEUR
Wen met RSG se e-Blokraai
Wen elke week R2,500 met RSG se e-blokraai-kompetisie! Klik hier vir die reëls en om deel te neem.
-
RSG help weer matrikulante
RSG help matrikulante vanjaar weer om voor te berei vir die eindeksamen. Klik op AFLAAI vir die volledige program. ...
AFLAAI -
RSG ondersteun Vlag Vrydag
Die doel van Vlag Vrydag is om die gebruik van Suid-Afrika se nasionale vlag aan te moedig. Laat die vlag elke Vrydag wapper! ...
MEER -
RSG / Beeld-kinderfonds
Ondersteun die RSG / Beeld-kinderfondsprojek en maak ‘n verskil in ‘n kind se lewe. ...
MEER
PROGRAMVOORSKOU
-
Oggend op RSG
Theuns Stoffberg, oud Springbokkaptein en die enigste SA-speler wat die Curriebeker in 3 provinsies se truie gewen het, kuier in die ateljee.
09:00 | Vrydag 24 OktoberTheuns Stoffberg, oud Springbokkaptein en die enigste SA-speler wat die Curriebeker in 3 provinsies se truie gewen het, kuier in die ateljee.
-
Loslip
Beskou jy dit as 'n nuttige vaardigheid om meer as een taal te kan praat? Kan jy in meer as een taal ‘n gesprek voer? Watter invloed het dit op jou lewe?
14:00 | Vrydag 24 OktoberBeskou jy dit as 'n nuttige vaardigheid om meer as een taal te kan praat? Kan jy in meer as een taal ‘n gesprek voer? Watter invloed het dit op jou lewe?
-
Middagvervolgverhaal
SANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 16: Koos probeer alles om sy nuwe vrou tevrede te stel, maar sy wil die spreekwoordelike Johannes-die-do...14:45 | Vrydag 24 OktoberSANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 16: Koos probeer alles om sy nuwe vrou tevrede te stel, maar sy wil die spreekwoordelike Johannes-die-doper-se-kop-op-‘n-skottel van hom hê. -
Hersiening
EKONOMIE: Christa Buitendach doen hersiening van inflasie. Daar is sewe dinge wat jy moet weet, asook hoe om inflasie te bereken en die gevolge daarvan.
19:30 | Vrydag 24 OktoberEKONOMIE: Christa Buitendach doen hersiening van inflasie. Daar is sewe dinge wat jy moet weet, asook hoe om inflasie te bereken en die gevolge daarvan.
-
Elsenburgforum
Die Wes-Kaap Landcare-span is nasionaal beloon vir hulle aktiwiteite in 2014.
11:45 | Saterdag 25 OktoberDie Wes-Kaap Landcare-span is nasionaal beloon vir hulle aktiwiteite in 2014.
-
Curriebekerrugby
Eindwedstryd: WP teen Goue Leeus in Kaapstad.
17:00 | Saterdag 25 OktoberEindwedstryd: WP teen Goue Leeus in Kaapstad.
-
Takalani Sesame
Zique is opsoek na ‘n sprokie vir Neno, en Moshé moet help.
19:10 | Saterdag 25 OktoberZique is opsoek na ‘n sprokie vir Neno, en Moshé moet help.
-
U eie Keuse
Luister na indrukwekkende klavierwerke deur Tsjaikofski en Saint- Saens, fliekmusiek uit Rio Bravo asook operaklanke van Verdi, Donizetti en Rossini.
20:00 | Saterdag 25 OktoberLuister na indrukwekkende klavierwerke deur Tsjaikofski en Saint- Saens, fliekmusiek uit Rio Bravo asook operaklanke van Verdi, Donizetti en Rossini.
-
Sondagjoernaal
Johan van Lill en Lizelle de Bruin kyk na stilte, stil eredienste en stiltetyd.
07:00 | Sondag 26 OktoberJohan van Lill en Lizelle de Bruin kyk na stilte, stil eredienste en stiltetyd.
-
Hersiening
REKENINGKUNDE: Johan van Lill gesles met Purdon Unthank, vakadviseur by die Metro-Noord Onderwysdistrik (Wes-Kaap) oor die vraestel, en gee ’n laaste paar wenke om die matrieks te help.
13:00 | Sondag 26 OktoberREKENINGKUNDE: Johan van Lill gesles met Purdon Unthank, vakadviseur by die Metro-Noord Onderwysdistrik (Wes-Kaap) oor die vraestel, en gee ’n laaste paar wenke om die matrieks te help.
-
Ekoforum
‘n Luisteraar deel sy inisiatief van 40 jaar gelede om jagluiperds te bewaar.
14:00 | Sondag 26 Oktober‘n Luisteraar deel sy inisiatief van 40 jaar gelede om jagluiperds te bewaar.
-
Leefwêreld van die gestremde
In Oktober word daar op geestesgesondheid gefokus. Jacqui January gesels met ‘n psigiater oor selfhelp-idees en ondersteuning aan pasiënte. Fanie du Toit fokus op intellektuele gestremde volwas...
19:00 | Sondag 26 OktoberIn Oktober word daar op geestesgesondheid gefokus. Jacqui January gesels met ‘n psigiater oor selfhelp-idees en ondersteuning aan pasiënte. Fanie du Toit fokus op intellektuele gestremde volwassenes.
-
Sterre en planete
Wat is die spoed van ‘n komeet? Wat bepaal die spoed? Waarom is die relatiewe snelhede van planete om sonne verskillend? Wat sê Keppler se wet oor die verskynsel.
19:30 | Sondag 26 OktoberWat is die spoed van ‘n komeet? Wat bepaal die spoed? Waarom is die relatiewe snelhede van planete om sonne verskillend? Wat sê Keppler se wet oor die verskynsel.
-
Fiks vir die lewe
Die onnatuurlike dood van ‘n geliefde, laat familie en vriende agter wat dit moeilik verwerk. Hoe hanteer naasbestaandes so ‘n onnatuurlike dood van hulle geliefde?
23:10 | Sondag 26 OktoberDie onnatuurlike dood van ‘n geliefde, laat familie en vriende agter wat dit moeilik verwerk. Hoe hanteer naasbestaandes so ‘n onnatuurlike dood van hulle geliefde?
-
Regsake
Igna Klynsmith verduidelik aan die hand van 'n hofsaak hoekom dit so belangrik in die strafreg is dat 'n beskuldigde die voordeel van die twyfel moet kry.
12:00 | Maandag 27 OktoberIgna Klynsmith verduidelik aan die hand van 'n hofsaak hoekom dit so belangrik in die strafreg is dat 'n beskuldigde die voordeel van die twyfel moet kry.
-
Loslip
'n Anonieme luisteraar sê hy is 'n angenome kind en het onlangs as volwassene daarna begin hunker om sy biologiese ouers te ontmoet. Hy het hulle opgespoor, maar twyfel nou hoe hy dit moet h...
14:00 | Maandag 27 Oktober'n Anonieme luisteraar sê hy is 'n angenome kind en het onlangs as volwassene daarna begin hunker om sy biologiese ouers te ontmoet. Hy het hulle opgespoor, maar twyfel nou hoe hy dit moet hanteer.
-
Middagvervolgverhaal
SANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 17: Susan tree in die bresse vir Henri. Gaan Koos weer die onderspit delf? Is Yvette werklik opgewasse t...14:45 | Maandag 27 OktoberSANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 17: Susan tree in die bresse vir Henri. Gaan Koos weer die onderspit delf? Is Yvette werklik opgewasse teen Henri se aanslae? -
Hersiening
WISKUNDE: Dee Theart en Susan Borchard kyk na Vraag 8 en 10 van Vraestel 2. Hierdie werk fokus op Euklidiese Meetkunde en die oplos van meetkundige probleme.
20:00 | Maandag 27 OktoberWISKUNDE: Dee Theart en Susan Borchard kyk na Vraag 8 en 10 van Vraestel 2. Hierdie werk fokus op Euklidiese Meetkunde en die oplos van meetkundige probleme.
-
Middagvervolgverhaal
SANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 18: Susan maak ‘n belangrike ontdekking. Of is dit nie regtig so belangrik soos sy dink nie?14:45 | Dinsdag 28 OktoberSANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 18: Susan maak ‘n belangrike ontdekking. Of is dit nie regtig so belangrik soos sy dink nie? -
Loslip
Een vrou sê sy hou haar man op sy tone deur hom goed te laat verstaan dat verskeie mans in haar belangstel. Omdat hy dit weet, trap hy in sy spoor. 'n Ander vrou sê 'n man is minder ge...
14:00 | Woensdag 29 OktoberEen vrou sê sy hou haar man op sy tone deur hom goed te laat verstaan dat verskeie mans in haar belangstel. Omdat hy dit weet, trap hy in sy spoor. 'n Ander vrou sê 'n man is minder geneig om ontrou te wees as hy weet sy vrou vertrou hom ten volle. Wie is reg?
-
Middagvervolgverhaal
SANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 19: Daar is ‘n belangrike vergadering op Bergplaas en Errol en Susan kla om die beurt by Yvette.14:45 | Woensdag 29 OktoberSANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 19: Daar is ‘n belangrike vergadering op Bergplaas en Errol en Susan kla om die beurt by Yvette. -
Dis Klassiek
Volgens oorlewering was die Prins van Esterhazy se orkeslede onder leiding van die Kapelmeester Josef Haydn, baie ongelukkig daarmee dat hy meer op sy landgoed as in die stad was, want dan moes hulle werk!
21:10 | Woensdag 29 OktoberVolgens oorlewering was die Prins van Esterhazy se orkeslede onder leiding van die Kapelmeester Josef Haydn, baie ongelukkig daarmee dat hy meer op sy landgoed as in die stad was, want dan moes hulle werk!
-
Loslip
'n Man skryf hy kan 'n uitstekende werksgeleentheid kry, maar hy sal byna die helfte van die jaar oorsee moet werk om sy maatskappy se bemarking op ander vastelande te bestuur. Hy sien geweldig ui...
14:00 | Donderdag 30 Oktober'n Man skryf hy kan 'n uitstekende werksgeleentheid kry, maar hy sal byna die helfte van die jaar oorsee moet werk om sy maatskappy se bemarking op ander vastelande te bestuur. Hy sien geweldig uit na die uitdaging, maar voel skuldig om sy vrou so lank alleen te los.
-
Middagvervolgverhaal
SANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 20: Henri het groot planne vir Bergplaas en betrek die TV. Maar hoe voordelig is dit vir die renosterkalfie?14:45 | Donderdag 30 OktoberSANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 20: Henri het groot planne vir Bergplaas en betrek die TV. Maar hoe voordelig is dit vir die renosterkalfie? -
Wie is ek?
Vermoed jy jou lewensmaat is ontrou? Wil jy ‘n gesprek met hom/haar daaroor hê, maar is bang vir die gevolge? Louis & Lise vertel hoe jy voorbereid jou lewensmaat met hierdie vraag kan kon...
12:00 | Vrydag 31 OktoberVermoed jy jou lewensmaat is ontrou? Wil jy ‘n gesprek met hom/haar daaroor hê, maar is bang vir die gevolge? Louis & Lise vertel hoe jy voorbereid jou lewensmaat met hierdie vraag kan konfronteer.
-
Loslip
Daar is al baie flieks gemaak oor die skokke wat soms voorkom wanneer die oorledene se testament gelees word. Sommige mense erf onverwags 'n fortuin terwyl ander hoopvolles niks kry nie. Weet jy van s...
14:00 | Vrydag 31 OktoberDaar is al baie flieks gemaak oor die skokke wat soms voorkom wanneer die oorledene se testament gelees word. Sommige mense erf onverwags 'n fortuin terwyl ander hoopvolles niks kry nie. Weet jy van skokke met die lees van testamente?
-
Middagvervolgverhaal
SANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 21: Yvette kry ‘n verrassing op pad terug van Bergplaas af en nie noodwendig ‘n aangename ee...14:45 | Vrydag 31 OktoberSANDGLAS deur Evert Snyman
Episode 21: Yvette kry ‘n verrassing op pad terug van Bergplaas af en nie noodwendig ‘n aangename een nie. -
Regsake
Hoe word gelde betaalbaar aan SAMRO bereken vir musiek wat gespeel is? Wat is die vereistes om nuwe huurgeld te bereken as 'n huurkontrak verleng word? Kan hofstukke nog in Afrikaans ingedien word? Ho...
12:00 | Maandag 3 NovemberHoe word gelde betaalbaar aan SAMRO bereken vir musiek wat gespeel is? Wat is die vereistes om nuwe huurgeld te bereken as 'n huurkontrak verleng word? Kan hofstukke nog in Afrikaans ingedien word? Hoe gereeld moet begunstigdes op polisse hersien word?
-
Musiekbonbons
Vanaand kan jy luister na 'n paar vroue stemme, onder andere die van Renee Flemming en Suzanne Metzer; asook 'n deel uit Gilbert en Sullivan se UTOPIA.
21:10 | Donderdag 6 NovemberVanaand kan jy luister na 'n paar vroue stemme, onder andere die van Renee Flemming en Suzanne Metzer; asook 'n deel uit Gilbert en Sullivan se UTOPIA.
-
Internasionale Rugby
Ierland teen Suid-Afrika in Dublin, Ierland.
19:30 | Saterdag 8 NovemberIerland teen Suid-Afrika in Dublin, Ierland.
-
Regsake
Igna Klynsmith vertel van 'n interessante hofsaak tussen BMW en Verimark oor motorpolitoer. Hy bespreek ook die gevare van handeldryf met 'n trust, eise vir skade opgedoen a.g.v. slagggate, en per...
12:00 | Maandag 10 NovemberIgna Klynsmith vertel van 'n interessante hofsaak tussen BMW en Verimark oor motorpolitoer. Hy bespreek ook die gevare van handeldryf met 'n trust, eise vir skade opgedoen a.g.v. slagggate, en permanente aanhegtings by vaste eiendom.
HOOR, HOOR!
Vanmore was ek n lafaard, wou nie hoor van die seuntjie se brutale dood nie. Het liewer gaan stort, maar die water in my mond was sout. Beelde van die moeder wat skreeuend wanhopig agter die motor aan hardloop en haar kind sien ly, sal my lank bybly, maar nie so lank soos vir haar nie.Ek moet nou ophou skryf, want die trane loop alweer. Meer as bid kan ek nie vir haar en die gesin doen nie, buiten n stukkie van my talent vir haar gee, as sy dit wil hê. Ek sal gratis vir haar n olieverf skildery maak van haar seuntjie (laggend asb, dat sy hom sò moet onthou).

- 1Steve Hofmeyr,
Toeka 3 - 2Verskeie Kunstenaars,
Now that's what I call a No. 1 - 3Verskeie Kunstenaars,
Now That's What I Call Music 67 - 4Chris Brown,
X Deluxe Edition - 5Dewald Wasserfall,
#Ek en jy - 6Verskeie Kunstenaars,
Groot Tunes 1 - 7The Soil,
Nostalgic Moments - 8Cassper Nyovest,
Tsholofelo - 9Sam Smith,
In the lonely hour - 10Verskeie Kunstenaars,
Now That's What I Call Dance 4 - 11Vinny Da Vinci,
Deep House Sounds 10 - 12Snotkop,
Soos 'n Boss - 13Verskeie Kunstenaars,
Langarm Sokkietreffers 11 - 14Riana Nel,
Die regte tyd - 15Juanita du Plessis,
Nashville - 16Adam Tas,
Want jy is Boer - 17George Ezra,
Wanted on voyage - 18Barbra Streisand,
Partners - 19Arno Jordaan,
As jy hier is - 20Verskeie Kunstenaars,
Afrikaans is groot 6
BESTEL PROGRAMME OP CD
As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.
KONTAK ONS
- E-pos aan ateljee
- Uitsaaifrekwensies
- Google+
- Bel ons:
- JHB: (011) 714-2702
- KST: (021) 430-8165
- PE: (041) 391-1315
- SMS aan ateljee
(R1.50) 33343 - Navrae: info@rsg.co.za
- (011) 714-6445 (faks)
- (021) 439-0395 (faks)
- (041) 373-8102 (faks)