Paige to make first start for Vodacom Bulls

Paige to make first start for Vodacom Bulls

articles.comments (27)

Paige to make first start for Vodacom Bulls
Vodacom Bulls coach Frans Ludeke handed scrumhalf Rudy Paige a first Vodacom Super Rugby start when he named his team to play the Cell C Sharks at Loftus Versfeld in Pretoria on Saturday.
All of his nine previous appearances in the competition came via the bench with his elevation to the starting team the only change from the run-on side that came up short against the Hurricanes last weekend.
Paige, who played off the bench in that close defeat, replaces Piet van Zyl, who drops out of the match day squad altogether. Travis Ismaiel comes in for Paige on the bench and should he take to the field, the former Junior Springbok winger will make his debut for the team.
“Rudy has been playing well and we feel his game is best suited for this week and opponent,” Ludeke explained.
A fit-again Marcel van der Merwe will also been eased in from the bench.
“We have started poorly, no doubt and we have put ourselves under pressure, even if it is early in the competition,” Ludeke said.
“One cannot really afford to drop any home matches if you have serious title aspirations, so nothing but a win will suffice. We realise the Sharks are one of the best teams in the competition, but we owe it to ourselves and the supporters out there to play to our potential. If we do that, we will be competitive as our squad is certainly good enough.”
Vodacom Bulls captain Pierre Spies feels his team can turn the season around.
“We have lost to ourselves as much as our opponents so far. We need to eliminate the soft moments from our game and make sure we execute. It is going to be a tough battle, a typical local derby, but we are ready for this challenge,” Spies said.
The Vodacom Bulls team to play the Cell C Sharks is (with Super caps): Jesse Kriel (3), Bjorn Basson (73), JJ Engelbrecht (51), Jan Serfontein (30), Francois Hougaard (74), Handrè Pollard (15), Rudy Paige (9), Pierre Spies (c, 105), Lappies Labuschagne (29), Deon Stegmann (81), Victor Matfield (140), Jacques du Plessis (17), Trevor Nyakane (44), Adriaan Strauss (107), Mornè Mellett (26). Replacements: Callie Visagie (40), Dean Greyling (55), Marcel van der Merwe (19), Grant Hattingh (36), Hanro Liebenberg (1), Tian Schoeman (0), Travis Ismaiel (0), Jurgen Visser (26).
Milestones:
•There are three centurions in the squad line-up. Victor Matfield 140 (Bulls 132 & Cats 8); Adriaan Strauss 107 (Cheetahs 97, Bulls 10) and Pierre Spies 105 (all Bulls)
•Coach Frans Ludeke will extend his Vodacom Super Rugby as most experienced coach ever – He has coach the Vodacom Bulls in 111 matches and the Cats in 24 for a tally of 135.
•Victor Matfield will extend his SA record as most capped Super Rugby player to 141 and his Vodacom Bulls record to 133. It also is his 16th season of Vodacom Super Rugby, a record he shares with Tony Brown and Tana Umaga.
•Should he take to the field, Travis Ismaiel/Tian Schoeman will make his Vodacom Super Rugby and Vodacom Bulls debut.
Opta Facts
• Of sides currently in the competition, the Bulls are the only South African representatives to hold a positive win/loss record over the Sharks (W13 D2 L9).
• That includes seven wins in their last 10 meetings. Meanwhile, their last 12 wins over the Sharks have been by single-figure margins.
• The Bulls have conceded the most turnovers so far (34), though the Sharks have coughed up 33 themselves.
• Pieter ‘Lappies’ Labuschagne has made the most tackles so far this Super Rugby season (38/39). Matt Todd and Michael Hooper are ranked equal-second with 31.
• The Bulls last lost their first three games of the season in 2005.

Paige begin eerste keer vir Vodacom Bulls
Die Vodacom Bulls-afrigter, Frans Ludeke, het Rudy Paige op skrumskakel gekies vir sy span se Vodacom Super Rugby-wedstryd Saterdag teen die Cell C Sharks op Loftus Versfeld in Pretoria.
Dit sal Paige, wat nege keer van die bank af gespeel het, se eerste verskyning in die opdrafspan wees.
Paige vervang Piet van Zyl in die enigste skuif in die beginspan.
Die skrumskakel se plek op die plaasvervangerbank word deur Travis Ismaiel ingeneem en die voormalige Junior Springbokvleuel kan sy debuut vir die span maak. Tian Schoeman vervang die beseerde Jacques-Louis Potgieter.
"Rudy het goed gevaar en sy kant gebring wanneer hy speelkans gekry het. Ek meen hy is die regte speler vir ons hierdie week teen die Sharks," het Ludeke gesê.
Marcel van der Merwe het van sy dyspierbesering herstel en sal van die bank af speel.
"Ons het flou begin en dit het ons onder druk geplaas vroeg in die reeks," het Ludeke erken.
"Geen span wat ernstige titelaansprake het kan bekostig om wedstryde tuis te verloor nie, so 'n sege is ononderhandelbaar. Ons besef die Sharks is een van die beter spanne in die toernooi, maar ons is dit aan ons ondersteuners en onsself verskuldig om volgens ons potensiaal te speel,” glo Ludeke.
Ek glo ons het 'n span wat teen enige teenstander kan meeding as ons daarvolgens speel."
Die Vodacom Bulls-kaptein, Pierre Spies, voel sy span kan hul eerste sege behaal.
"Ons het eintlik tot dusver teen onsself ook verloor. Ons moet die sagte oomblikke uitskakel en seker maak ons rond die geleenthede vir punte af. Dit gaan 'n taaie wees, soos alle plaaslike derbies is, maar ons is reg vir hierdie een," het Spies gesê.
Die Vodacom Bulls span wat teen die Cell C Sharks speel (met getal Super-wedstryde) is: Jesse Kriel (3), Bjorn Basson (73), JJ Engelbrecht (51), Jan Serfontein (30), Francois Hougaard (74), Handrè Pollard (15), Rudy Paige (9), Pierre Spies (c, 105), Lappies Labuschagne (29), Deon Stegmann (81), Victor Matfield (140), Jacques du Plessis (17), Trevor Nyakane (44), Adriaan Strauss (107), Mornè Mellett (26). Plaasvervangers: Callie Visagie (40), Dean Greyling (55), Marcel van der Merwe (19), Grant Hattingh (36), Hanro Liebenberg (1), Tian Schoeman (0), Travis Ismaiel (0), Jurgen Visser (26).
Notas:
•Daar is drie spelers wat meer as 'n 100 Super Rugby wedstryde gespeel het in die span. Victor Matfield 140 (Bulls 132 & Cats 8); Adriaan Strauss 107 (Cheetahs 97, Bulls 10) en Pierre Spies 105 (almal Bulls)
•Afrigter Frans Ludeke verbeter sy toernooirekord as mees ervare afrigter na 136. Hy het die Bulls reeds 111 keer en die Cats 24 keer gebrei.
•Victor Matfield verbeter sy SA rekord as mees ervare speler in Super Rugby na 141 en sy franchise rekord na 133.
•Sou hy speelkans kry sal Travis Ismaiel/Tian Schoeman sy debuut in Vodacom Super Rugby en vir die Vodacom Bulls maak.
Opta Statistiek
• Die Bulls is die enigste SA span met 'n positiewe wen/verloor rekord teen die Sharks (W13 D2 L9).
• Dit sluit sewe seges in die laaste 10 wedstryde in. Hul laaste 12 seges oor die Sharks was weliswaar almal met minder as tien punte.
• Die Bulls se afstaan van besit (34 keer) is die meeste van al die spanne, gevolg deur die Sharks met 33.
• Pieter ‘Lappies’ Labuschagne het die meeste duikslae tot dusver uitgevoer (38/39). Matt Todd en Michael Hooper is tweede met 31.
• Die Bulls het laas in 2005 drie wedstryde in 'n ry verloor.

Pin It

Feb 26, 2015

(27) Paige to make first start for Vodacom Bulls

  1. gravatar Franscois says:
    Wat i grap van i span paige in hougaard alwee op vleul!! Mellet bo van der merwe nee wat sharks for a win!
  2. gravatar Bullsrbest says:
    OK this is a &^$#@@%^& joke - I am not even going to watch. Does this idiot of a coach not know anything > DuPlessis at lock Again, Hougaard at wing AGAIN, Spies on the field AND Captain AGAIN. Where is Jacques Louis? I am now done with this !!!!!
  3. gravatar Nguni says:
    Janee hoe kon ons nou iets anders verwag van ou Frans. Dieselfde voorry wat pak gekry het, dieselfde scummie, dieselfde senters, dieselfde lostrio, dieselfde slotte - maar ons verwag elke week 'n ander resultaat!

    Bewys my verkeerd - maar die kan 'n lang dag word vir daai 22 manne!!
  4. gravatar Franscois says:
    Kan nie verstaan hoekom die span nie net so lyk of hoe dink julle?

    Jessie
    Travis
    Jj
    Jan
    Basson
    Pollard
    Hougie
    Spies
    Lappies
    Hanro
    Vic
    Jdup
    Marcel
    Adriaan
    Trevor

    Callie
    Dean
    Mellet
    Hatting
    Stegman
    Piet
    Tiaan
    Visser
  5. gravatar Oom Koos says:
    OK, daar is nou net 2 skrumskakels in die groep. Dit is goed so. Of Paige die antwoord gaan wees weet ek nie. Ek sou vir Hougaardt op skrumskakel wou sien met Ulengo op vleuel. My eerste keuse sou egter vir JJ op vleuel wees met Dan Kriel op senter. Hy is groot en sterk en ek dink nie hy hoef terug te staan vir die Sharks se senters nie. JLP het ook mooi drooggemaak op die bank. Hy is sommer van die bank af gehaal Het egter nie n probleem met Tian Schoeman nie . Ek dink nie ons lostrio is die beste kombinasie nie. Lappies doen goed maar Spies en Stegman sal hul sokkies moet optrek. Ek dink nie ons gaan die Sharks klop nie maar hoop maar vir die beste. Kom Bulle wys my asb verkeerd
  6. Rudi, lekker man lekker! FL se wenresep.
  7. gravatar David says:
    Bullrbest what is your issue with du Plessis at lock, the lad is pure class unlike old man Vic who is a liability these days.

    Hougaard on the wing is a joke
  8. gravatar Barry says:
    Ek weet nie of dit dalk 'n opdrag / versoek van HM is dat Hougaard vleuel moet speel nie. Dit is opmerklik dat Piet van Zyl nie eers die bank gehaal het nie. Dis duidelik dat Hougaard wel gedurende die wedstryd sy plek agter die skrum sal inneem.

    Kom ons hoop elke speler dra sy beste by en presteer soos hulle kan. FL het nou nie juis die haas uit die hoed geruk met die span nie.

    Daar is paar goeie 'mach-ups' teen die sardyne.

    FL verras ons met ander 'game plan' asb tog?!!!!!
  9. gravatar Tom says:
    Ha ha

    "Rudy het goed gevaar en sy kant gebring wanneer hy speelkans gekry het. Ek meen hy is die regte speler vir ons hierdie week teen die Sharks,"

    "Ons het eintlik tot dusver teen onsself ook verloor. Ons moet die sagte oomblikke uitskakel en seker maak ons rond die geleenthede vir punte af. Dit gaan 'n taaie wees"


    Nee wat ! ek hoop Frans word weer n les geleer tot hy besef die fout le by hom ! jammer bulle !
  10. gravatar Tokkie says:
    Ek is nie `n FL ondersteuner nie maar het nie `n te groot probleem met die span nie. Hougaard was die laaste 2 jaar nie goed op skrummie nie en was een van die min lig punte op vleuel gewees die eerste 2 wedstryde.Piet van Zyl was swak teen die Canes en Rudy kan kwalik swakker vaar so kom ons gee hom `n kans.Ons skrum is nie op standaard nie, maar ek stem saam om Marcel vir `n begin van die bank af te bring - hy sal die volgende wedstryd begin.Die groot probleem is FL en of hy in staat is om die Sharks tegnies uit te oorlê en om die regte gameplan te speel.Ek voorspel `n Bulls wen met 6 punte of minder.
  11. gravatar nitronic says:
    Hahahahaha what a joke. Hoop die Sharks gee ons 35+ punte.

    Hoop Mellet word in die grond in gescrum dat hy moet retire.

    Britney nogsteeds kaptein en IN DIE SPAN.

    Nee wat. BOIKOT LOFTUS mense. Ek Hoop daar is meer Swart en Wit as Blou.
  12. gravatar Anton says:
    Ek het 'n groot probleem met Rudy Paige. hy is net 'n wintgat wat nie op sy eie daar gekom het nie. as dit nie vir kwotas was nie het hy vandag karre gewas.
    Julle sal sien hy gaan al die balle wegskop.
    Ek is 'n groot Bloubul maar 'n man kan net so veel vat.
  13. gravatar Franscois says:
    Haha anton laik die karre was deel!
  14. gravatar nitronic says:
    Sien Gary Gold se kla dis Runnig Pat VS Kicking Pollard......... Al kla Ludeke soos n boek gelees.

  15. gravatar Cornelius says:
    Nou verstaan ons hoekom ons so lank moes wag vir die span aankondeging, Hey Ludeke jy speel met vuur, die Sharks gaan julle verniel, jy het nou regtig n k@k span gekies, is Paige vir jou nou net soos Ross, Dammit, lyk my daar is niks agter die ore, en nou hoor jy dit van n groot Bul af, maar breek ons maar, as jy weg is sal ons weer opstaan, wat jy by die Leeus gedoen het, doen jy nou by ons, maar die Leeus het ook weer op gestaan
    Goed dit is jou span so ons staan agter hulle ens sal hulle ondersteun, maar ek kannie sê of die stadion gaan vol wees, seker vol Sharks ondersteuners
    Sterkte Bulle
  16. gravatar Bullsrbest says:
    @ David - the guys is such a brilliant flank and we have other locks so why play him out position ? Why isn't Hougie at scrummie ? This is an absolute stuff up. Watch Spies stand and inspect the rucks and do nothing again.
  17. gravatar Eugene says:
    Ope brief aan Frans Ludeke,

    Mnr. Ludeke, terwyl ek oortuig daarvan is dat jy nooit hierdie webwerf besoek of jou enigsins sou steur aan wat hier geskryf word nie, hoop ek tog dat iemand in die bestuurspan dit wel doen en jou sal verwittig van die inhoud van die volgende (van 'n lewenslange (44 jaar) Blou Bul ondersteuner met die doel om jou by te staan (Want niemand weet alles nie)):
    Jou spankeuses en/of oefen metodes en/of spel patrone kan NIE moontlik reg wees nie, anders sou daar meer welslae sedert 2011 gewees het met die spelers, infrastruktuur en finansies tot jou beskikking.
    Ek wil vashak by die spankeuses vir vandag en hoop ter harte dat jy groot genoeg kan wees om te erken dat jy soms ook verkeerd kan wees.
    1. Francois Hougaard is 'n erkende nommer 9 (skrumskakel) en het in hierdie posisie die eerste keer Springbok geword agter Fourie Du Preez. Die Blou Bulle Rugby Unie het goed gedink om hom aan te skaf op 'n jong ouderdom as skrumskakel. Jy het tot jou beskikking twee ander spelers (Piet v Zyl en Rudi Paige) in hierdie posisie, nie een wat dan as beter beskou word deur die vorige en huidige Springbok afrigters as Hougaard nie en beslis nie deur 99% van die onersteuners nie. Hoekom sou jy verkies om hom nie op 9 te speel nie? Wil jy nie die beste span kies nie?
    2. Jamba Ulengo en Travis Ismail is deur die Unie gekontrakteer as vleuels, maar ten spyte van die feit dat dit hulle spesialiste in die posisie is en hulle beide gesond is, kan hulle dit nie in jou span maak nie. Is die Unie verkeerd gewees of kan jy dalk verkeerd wees?
    3. Trevor Nyakane is deur die Unie gekontrakteer as 'n loskop stut wat dan ook daar tans vir die Springbokke speel en die liggaamsbou en bo-gemiddelde tegniek van 'n loskop stut het. Hoekom sou jy verkies om hom nie op 1 te speel nie? Wil jy nie die beste span kies nie? Is die Unie verkeerd gewees of kan jy dalk verkeerd wees?
    4. JJ Engelbrecht is deur die unie gekontrakteer as 'n regtervleuel in dieselfde tyd as wat Johann Sadie as buitesenter gewerf was. Hoekom was hy toe bereid om regtervleuel te speel maar wil nou skynbaar nie daar speel nie? Sy spelpeil het so verswak dat hy nie eens meer na Springbok oefenkampe genooi word nie, dit in 'n era wat ons nie een erkende nommer 13 het nie en Jan Serfontein, JP Pietersen en Damian De Allende daar diens doen. Hoekom dikteer 'n speller aan jou oor waar hy wil speel of wil jy nie die beste span kies nie?
    5. Pierre Spies se vorm is onsigbaar (selfs deur jou geliefde statistieke) en meer belangrik deur ons almal wat die spel kyk, maar hy is eerste op die spanlys. Gee 'n bietjie vir Nardus van der Walt of Hanro Liebenberg 'n kans in die beginspan, dink jy werklik op jou eie in stil oomblikke dat hulle sal teleurstel (hulle sal nie) en dan meer as Spies? Jan Serfontein is op 20 reg vir Springbok rugby, maar ander 20 jariges is nie reg vir 'n wedstryd teen 'n verswakte Stormer span of enige Sharks span nie.
    6. Grant Hattingh is 'n los voorspeler wat ook nommer 5 slot kan speel, maar nie die eienskappe van 'n 4 slot ten toon stel nie. Nou hoekom is hy op die bank met 'n jong man wat seker sy beste probeer maar nog nie rerig die mas opgekom het nie, op 4 slot, (J Du Plessis) wat dan elke keer vervang word deur Hattingh. Dadelik word jou voorry ondersteun deur twee "ligter" manne in Matfield en Hattingh - Sinneloos. Wil jy nie wen nie?
    7. Hoekom bly Victor Matfield altyd vir 80 min op die veld? Vervang hom met Hattingh of kies 'n erkende 4 slot op die bank. Hou op om bang te wees om jong ouens kans te gee.

    Laastens Mnr Ludeke, neem asseblief die waardige aksie, indien julle weer die naweek sou verloor, en bedank omdat dit die regte ding is om te doen en omdat dit jou eie skuld sal wees.

    Dankie,
  18. gravatar Oom Koos says:
    Mooi gestel Eugene. Ek kon dit nie beter se nie. Stem 110% saam met jou
  19. gravatar chris says:
    Go Sharks!! Ek wil he dat hulle ons goed verniel!!!
  20. gravatar Muzi says:
    Lol why are people defending Jacques Du Plessis?!?!....stop making excuses even at flank he still lacks mongrel....watch PSDT now that lad is the real deal a no nonsense type of lock....Paul Willemse we really really miss you big guy....
  21. gravatar Muzi says:
    @BULLSRBEST It's no only Pierre Spies that's missing in action near the rucks....Jacques Du Plessis doesn't want to put his body on the line near the rucks....Steggies is supposed to be a fetcher when last did he influence a game near the rucks?!?!2010?!?!?
  22. gravatar Muzi says:
    @NITRONIC Sharks know how tto beat the Bulls at loftus....I don't give a damn if the Bulls win my mind was already made up about FL win, lose or draw Bulls need to get rid of him....Dawie Theron would be my ideal candidate as the next Bulls head coach......Pote Human forwards coach.....
  23. gravatar Bullsrbest says:
    @ Eugene- what a brilliant letter - I am sure we are all behind you all the way. There is just now ways in hell that this team has what it takes to stand up to the Sharks - has FL lost his *&^T%$#%&*()( mind?
  24. gravatar Blou Bill says:
    I give up what must we do to get rid of FL?? He messed up the Lions and now he is doing a great job of taking the once proud Bulls down....GET RID OF HIM.

  25. gravatar skippie says:
    Ai Muzi duidelik het jy n fettish oor PSDT. Dis n BB website my maat nie n Sharksworld site nie. Jy klink vir my soos n mongrel. LOL.
  26. gravatar Cornelius says:
    Wat mens net so vies maak is dat as die span aan ge kondig word daar altyd gekyk na myl pale en statistieke, soos Matfield, Spes en kie speel in hulle soveelste game
    Ludeke rig sy soveelste game af, hulle verstaan nie dit beteken niks as jy elke game verloor, dit sal tel as hulle sê Ludeke het 95 persent as afrigter gewen, en Matfield en kie het 95 persent gewen, dan beteken dit mos iets, maar die feit bly bestaan nulle het dit nie vermag, speel liewer manne wat wil speel en dan sal daar ook goeie mylpale bereik word, mylpale en statistieke is nie n kuns om te vermag, dis wat jy doen as jy daai trui aantrek
    Ek kan ook vir n ou sê ek het 50 games gespeel. dan vra die ou my hoeveel keer het julle gwen, dan sê ek 10, ny sal ook maar wonder wat het verkeerd gagaan
    Maar sterkte Bulle
  27. gravatar bluebull says:
    Ok.

    On the positive side: Frans has decided to stick with Jesse Kriel at full back.

    Marcel is not 80 minutes fit. He only had a 10 minute run against Saracens in warm up and then he got injured. So there is no use starting with him. But at least we will not have a supporter on the bench like Dayan vd Westhuizen again. Not because he wasnt good enough, but because his coach said so.

    The backline's problem, apart from a slow and weak breakdown and set piece performance up front, starts at nr. 9. In the warm up against Saracens Ludeke played Ulengo at 11 and Hougaard at 9 and in the second half he moved Hougaard to wing and brought in Piet. Piet had a very goid game then. But why on earth Ludeke is steeering away from that formula is really a bummer to me.

    So now his only option if Paige maaks droog is to Mive Hougaard to 9 and bring on Visser at wing. Or move JJ to wing, move Jesse to centre and bring Visser in at 15. The onlu reason for this is because Ludecrous doenst rate Ulengo or Ismael. He will move Hougaard back to 9 once Ndungane is right again. This is the inly reason why I think Hougie is playing wing. With other words, contrary to what the Bulls preach about their youth strategy, they are very reluctant to play either Ulengo or Ismael.

    That said: Frans' s groot headache will be his underplayed bench who doesnt assist us at all, in the last 20-30 minutes, accept for Hanro Liebenberg. Frans have shown his hand over the last 7 years to not play certain players at all and keep their bumms icy on the bench. Victor should actually be on the bench and Hattingh should play or been sent to the coach's box where he can irritate the rest. P

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *