Turkmeens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Turkmeens
Türkmen dili, Tүркмен дили, Türkmence, Tүркменче, تورکمن ﺗﻴلی تورکمنچه
Gepraat in: Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Vlag van Iran Iran
Vlag van Afganistan Afganistan
Vlag van Irak Irak
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Sirië Sirië 
Gebied: Sentraal-Asië
Totale sprekers: 6,5 miljoen[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turks
  Oghusies
   Oos-Oghusies
    Turkmeens 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Gereguleer deur: Turkmeense taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1: tk
ISO 639-2: tuk
ISO 639-3: tuk 
Verspreiding van Turkmeens

Turkmeens (Türkmen dili, Tүркмен дили, Türkmence, Tүркменче, تورکمن ﺗﻴلی تورکمنچه) is 'n Turkse taal met sowat 6,5 miljoen sprekers in Turkmenistan, Iran, Afghanistan, Irak, Oesbekistan, Turkye en Sirië. Dit is die amptelike taal in die Republiek van Turkmenistan. Tot 1993 is die Cyrilliese alfabet gebruik en sedert 1993 word Turkmeens met 'n nuwe Turks-Latynse alfabet geskryf, wat vir hulle Turkse tale in Sentraal-Asië beplan is. In Afghanistan en Iran word 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Turkmeens