Speletjies word meer pret met die Google Play Speletjies-program. Ding teen vriende mee, spoor jou prestasies na en gaan op enige toestel aan waar jy opgehou het. Spog met jou vaardighede in jou spelerprofiel namate jy meer speletjies bemeester. Neem jou spelery op en deel dit op YouTube. En of jy nou mal is oor raaisel-, wedren-, sport- of aksiespeletjies, kan jy kan net daar binne die program uit duisende fantastiese speletjies kies. Speel teen die wêreld, enige plek ter wêreld, alles van een plek af.
SLEUTELKENMERKE
• Nuut! Neem spelery op*: Neem jou beste speletjie-oomblikke maklik in jou gunsteling- mobiele speletjies op en deel hulle.
• Spelerprofiel: Skep jou gepasmaakte speler-ID, verdien XP en vorder na hoër vlakke namate jy speletjies oor Google Play heen bemeester.
• Gestoorde speletjies: Gaan op enige toestel aan waar jy opgehou het.
• Prestasies en ranglyste: Voltooi uitdagings, verdien belonings en spoor hulle sommer vanuit die program na. Dan kan jy sien hoe jy teen ander spelers opweeg.
* Net in sekere lande beskikbaar

Resensies
Wat is nuut
5.2.25
– Foutoplossings en ander verbeterings