Where do we come from?

The search for an answer to this question is certainly not unique to this family.

This site has been created in an attempt to highlight the ongoing research and record keeping of the Snyman Family Tree.

Although much work has been done in this regard, more data can be gleaned and perhaps, some information can be offered to assist others in similar pursuits.


Waar kom ons vandaan?

Die soektog na die antwoord op hierdie vraag is nie uniek aan die Snyman familie nie.

Hierdie webwerf is gestig met die doelwit om die aaneenlopende navorsing en rekord houding van die Snyman familie-boom te beklemtoon.

Alhoewel baie werk alreeds gedoen is in hierdie verband, is daar nog baie informasie om in te vorder, en miskien kan hierdie informasie
geoffer word om ander in hulle eie soeke behulpsaam te wees.



Last Updated 01 January 2010