See more of Len Muller on Facebook
Related Pages
- Musiek soos grondMusician/Band
- Brendan PeyperArtist
- Joshua na die ReënPerforming Arts
- Jak De PriesterArtist
- kaleidoskoopPerforming Arts
- Musician
- Armand AucampArtist
- Francois W ViljoenArtist
- Leah SAPerforming Arts
- Arno GreeffArtist
- Musician/Band
- Bouwer BoschMusician/Band
Recent Post by Page
Sien uit om die naweek by Loskopdam, A Forever Resort te kuier! Wie sien ek daar?
“Dis nou 7 jaar van dat ek besluit gemaak het om voltyds in musiek t...e werk. Twee solo albums later, ‘n derde een oppad maar ek twyfel nog gereeld in myself. Al wat ek wel glo is dat hierdie deel van ‘n passie en roeping is en hoe meer ek dit doen hoe meer lewendig voel ek. Dis wanneer ek myself probeer vergelyk met ander dat ek moedeloos raak. Ek besef al hoe meer dat my redes en motiewe om musiek te skryf nie ooreenstem met almal nie en dis ook okay. Dit is byvoorbeeld nie vir my belangrik om die bekenste of beste sanger te wees nie. Ek skaam my dood as iemand my in die winkel herken maar nie een van my liedjies ken nie...Hoe meer ek probeer het om my musiek te laat 'in pas' hoe meer het ek agter gekom mense hou die meeste van my musiek wanneer ek net my self is.” #Oorgenoeg - 24/05/2019 See More
Vervaardiger Theo Crous besig met finale verwerkings op #Oorgenoeg b...y Bellville studios! Voorreg om saam hom te kon werk aan die lied! Hy tref radio stasies landwyd vanaf hierdie Vrydag 24/05/2019! Luister uit!
.
.
.
#instudio #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous #oorgenoeg #writing #newmusic #coming2019 #singersongwriter #songwriter #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #peoplescreative Starburst Promotions #exploretocreate 📸Photo Credit: Nelis Botha See More
Vervaardiger Theo Crous besig met finale verwerkings op #Oorgenoeg by Bellville studios! Voorreg om saam hom te kon werk aan die lied! Hy tref radio stasies landwyd vanaf hierdie Vrydag 24/05/2019! Luister uit!
.
.
.
#instudio #recordingstudio #recording #bellvillestudios #producer #theocrous #oorgenoeg #writing #newmusic #coming2019 #singersongwriter #songwriter #creativeprocess #afrikaansakoesties #instamusic #inspire #peoplescreative Starburst Promotions #exploretocreate 📸Photo Credit: Nelis Botha