’n Kwartmiljoen rand se dagga is Sondag ná ’n hoëspoed-jaagtog tussen die polisie en twee mans buite Potchefstroom in Noordwes gekry.
Die verdagte wat aanvanklik in die moordsaak van Sibongiseni Gabada aangekeer was maar weer vrygelaat is, is weer agter tralies.
Nog ’n vrou is Sondag vermoedelik deur ’n lewensmaat vermoor.
Banyana Banyana se breier, Desiree Ellis, het Kaizer Chiefs en Orlando Pirates aangemoedig om vrouespanne te stig.
Toe die Protea-krieketspeler Sinalo Jafta in haar matriekjaar ’n hokkiebeurs kry om by die Puk te gaan studeer, het sy gedink haar krieketdae is iets van die verlede, maar toe gebeur iets “onvoorsiens” aan die einde van daardie jaar.
Krieket Suid-Afrika het Sondag aangekondig dat hy Clive Eksteen, sy geskorste hoof van kommersiële sake en bemarking, afgedank het.
As die Covid-19-pandemie tot die einde van 2020 voortsleep, sal byna 1 uit 5 kleiner ondernemings hul deure moet sluit.
Die hofstryd oor tabakverkope sal hopelik lei tot “broodnodige deursigtigheid” oor die redes waarom die regering steeds die verkoop van tabakprodukte verbied, sê Business Against Crime.
Die regering gaan die wind van voor kry nadat hy Sondag ’n tree vorentoe gegee het met nuwe kernkrag.
Ek stap af in Agste Straat, Linden, op pad na die naaste koffiewinkel en Spar. Deesdae is almal se lewens meer buurtgebonde. Maandagoggende is Agste Straat ’n oneerbare erewag van wheelie bins.
Ek sukkel om annie slaap te val. Iets wat my help ommie insomnia te verwyde is om oorfone in te sit en na geluide vannie natuur te luiste.
Die realiteit van Suid-Afrika is dat dit ’n land van individue is. Dit bestaan uit enkelinge wat, deur die uitdrukking van hul persoonlike voorkeure, groepe vorm of daarby aansluit. Hierdie groepe is broodnodig vir vryheid om enige praktiese beteke
Die uitgewer African Sun Media het goeie nuus vir ywerige lesers, wat reeds al die boeke in hul huis tydens die staat van inperking kafgedraf het.
Die uitvoerende hoof van Kaapstad Opera (KO), Elise Brunelle, gaan die operageselskap ná 16 jaar vaarwel toeroep.
‘Met die Vierkleur in Parys’, ’n ‘historiese romanse met skop, onopgesmuk opgedis’ uit die pen van Renée Conradie, verskyn einde Junie en bied ’n venster op ’n fassinerende brok van ons land se geskiedenis: die Boerehuis op die Wêreldskou in Parys in 1900.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking gaan dra. Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
Wanneer jy weer van die noorde afry see toe, moenie deur die Karoo wil jaag nie; kronkel eerder deur dié landskap en besoek geskiedkundige bakens, skryf Eben Proos.
Nuwe ma’s wat meer borsmelk produseer as wat hulle nodig het, kan melk skenk vir vroeggebore babas, skryf Jana Smit.
Weens die Covid-19-pandemie moet ouers skielik tuis instaan as onderwysers. Maar wat presies behels formele tuisonderrig? Terésa Coetzee vind uit.
Die gevierde Suid-Afrikaanse skrywer Elsa Joubert is Sondag in die ouderdom van 97 in Kaapstad oorlede.
Haar seun, Nico Steytler, het haar dood aan Netwerk24 bevestig.
Hou Netwerk24 dop vir meer.
Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.
Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.